Social dynamics fuelling the spread of HIV/AIDS in the Free State: implications for prevention, care, treatment and support
Loading...
Date
2006
Authors
Redelinghuys, Nola
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article examines some of the socio-economic and socio-cultural factors that may
have shaped a social context conducive to the spread of HIV/AIDS in the Free State.
Among the factors identified driving the spread of the disease in this province, low
levels of socio-economic development, population mobility, and gender inequality are
paramount. The article further reasons that the successful implementation of strategies
aimed at HIV prevention, treatment and care, such as the Comprehensive Plan of 2003,
hinges on the social context enhancing or inhibiting the implementation thereof. Lastly,
it is reasoned that the issues of planning and strategy development for the prevention
of HIV/AIDS should slot into broader social policy and planning at the national and
provincial levels. Amongst others, this would include policy and planning that target
those socio-economic and socio-cultural forces which are fuelling the spread of the
disease.
Afrikaans: Die artikel ondersoek sekere sosio-ekonomiese en sosio-kulturele faktore wat moontlik daartoe bygedra het om ’n sosiale konteks te vestig wat die verspreiding van MIV/VIGS in die Vrystaat in die hand werk. Onder die faktore wat geïdentifiseer is om die verspreiding van die siekte te bevorder, is lae vlakke van sosio-ekonomiese ontwikkeling, bevolkingsmobiliteit en geslagsongelykheid oorheersend. Die artikel redeneer voorts dat die suksesvolle implementering van strategieë wat gemik is op MIV-voorkoming, behandeling en sorg, soos die Komprehensiewe Plan van 2003, saamhang met die sosiale konteks wat die implementering daarvan òf bevorder òf strem. Laastens word daar geredeneer dat die kwessies van beplanning en strategie-ontwikkeling om MIV/VIGS te bestry, moet inskakel by die breër sosiale beleid en beplanning op nasionale en provinsiale vlak. Dit sou onder meer beleid en beplanning insluit wat daardie sosioekonomiese en sosio-kulturele kragte teiken wat die verspreiding van die siekte aanvuur.

Description
Keywords
HIV and AIDS, Free State, South Africa
Citation
Redelinghuys, N. (2006). Social dynamics fuelling the spread of HIV/AIDS in the Free State: implications for prevention, care, treatment and support. Acta Academica, Supplementum 1, 362-385.