Biographical disruption, HIV/AIDS and chronic poverty

Loading...
Thumbnail Image
Date
2009
Authors
Chisaka, Janet
Coetzee, Jan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The concept of biographical disruption speaks about refers to the ontological uncertainty and questioning that accompanies the suffering experienced when one is living with a serious or chronic illness. Most studies on biographical disruption have been conducted among Western individuals. The few qualitative illness studies among individuals living in chronic poverty and/or other debilitating social circumstances indicate that such individuals sometimes experience the phenomenon of biographical disruption differently. This is evident in a Grahamstown biographical study on six women living with and affected by AIDS and generational poverty. This finding echoes other empirical studies on women living with HIV/AIDS and chronic poverty in sub-Saharan Africa, India and the USA.
Afrikaans: Die begrip biografiese ontwrigting verwys na die ontologiese onsekerheid en bevraagtekening wat met die ervaring van swaarkry saamgaan in die geval van iemand wat met ’n ernstige of chroniese siekte saamleef. Meeste studies oor biografiese ontwrigting is onder individuele Westerlinge gedoen. Die enkele kwalitatiewe studies oor siekwees tussen mense in chroniese armoede en/of met enige ander ontwrigtende sosiale omstandighede, toon aan dat die ervaring van biografiese ontwrigting anders is. Dit kom na vore in ’n biografiese studie van ses Grahamstadse vroue wat deur HIV aangetas is en daarmee saamleef. Hierdie vroue, uit verskillende generasies, bevind hulleself in armoede. Soortgelyke bevindinge kom voor ander empiriese studies oor vroue met HIV/VIGS in ’n toestand van chroniese armoede in sub-Sahara Afrika, Indië en die VSA.
Description
Keywords
Chronic illness, Poverty, HIV/AIDS, AIDS (Disease) in women, HIV infections
Citation
Chisaka, J., & Coetzee, J. (2009). Biographical disruption, HIV/AIDS and chronic poverty. Acta Academica, 41(2), 109-131.