Model for setting priority construction project objectives aligned with monetary incentives
Loading...
Date
2014
Authors
Ndihokubwayo, Ruben
Crafford, Gerrit
Buys, Fanie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: A comprehensive model based on priority project objectives aligned with
monetary incentives, and agreed upon by built environment stakeholders was
developed. A web survey was adopted to send out a questionnaire to nationwide
participants, including contractors, quantity surveyors, project managers,
architects, and consulting engineers, requesting them to base their responses
on a specific construction project in which they have been involved. The
development of the model consists of the combination of results from inferential
statistics analyses of 7-point Likert scale questions in three aspects, namely
motivational factors (Mann-Whitney and Kruskal-Wallis), monetary incentives
(T-test and ANOVA), and project objectives aligned with monetary incentives
(Principal Component Analysis). In total, 164 respondents participated in the
survey. The findings revealed that there was no statistically significant difference
between demographic groups (gender, age, qualification, experience) of
respondents in the importance of motivational factors and monetary incentives.
However, a significant difference was found in self-development needs and
team working environment where, respectively, the younger age generation
displayed more desire towards professional registration, while the older age
generation did not favour the mix of skills and experience into the project. It was
revealed that the provision of work opportunities to Small, Micro- and Medium
Enterprises (SMMEs), and Health (HIV/AIDS) and Safety should be prioritised
when offering monetary incentives. An understanding of the importance of
monetary incentives offered towards achieving project objectives will create
conducive procurement environment handling the personnel allocated to
construction projects meeting their performance requirements.
Afrikaans: spanlede betrokke in ‘n projek geprioritiseer kan word wanneer dit in lyn is met geldelike aansporings. ‘n Web-opname is gedoen deur ‘n vraelys landwyd aan deelnemers te stuur wat kontrakteurs, bourekenaars, projekbestuurders, argitekte en raadgewende ingenieurs insluit. Respondente is versoek om hul antwoorde te baseer op ‘n spesifieke konstruksieprojek waarby hulle betrokke is. Die ontwikkeling van die model is gebaseer op die kombinasie van resultate van inferensiële statistiekontleding van 7-punt Likert-skaal vrae in drie aspekte insluitende motiverende faktore (Mann-Whitney en Kruskal-Wallis), geldelike aansporings (T-toets en ANOVA), en projekdoelwitte in ooreenstemming met geldelike aansporings (Beginsel Komponente Analise). Die bevindinge van die opname, waaraan 164 respondente deelgeneem het, het aangetoon dat daar geen statisties beduidende verskil was tussen demografiese groepe (geslag, ouderdom, kwalifikasie, ervaring) van die respondente ten opsigte van die belangrikheid van die motiverende faktore en geldelike aansporings nie. Daar was ‘n beduidende verskil in self-ontwikkelingsbehoeftes en span werksomgewing waar, onderskeidelik, die jonger generasie meer begeerte na professionele registrasie getoon het, terwyl die ouer geslag nie ten gunste was vir ‘n kombinasie van vaardighede en ervaring in die projek nie. Die resultate toon ook dat die verskaffing van werkgeleenthede aan Klein, Mikro- en Medium Ondernemings (KMMOs) en Gesondheid (MIV/Vigs) en Veiligheid geprioritiseer moet word wanneer geldelike aansporings aangebied word. Begrip vir die belangrikheid van geldelike aansporings om projekdoelwitte te bereik, sal bevorderlik wees vir die verkrygingsomgewing se hantering van die personeel van konstruksieprojekte om aan hul prestasievereistes te voldoen.

Description
Keywords
Monetary incentives, Motivational factors, Project objectives
Citation
Ndihokubwayo, R., Crafford, G., & Buys, F. (2014). Model for setting priority construction project objectives aligned with monetary incentives. Acta Structilia, 21(1), 79-116.