Globalisation and its effect on the South African labour market: evidence from the manufacturing sector
Loading...
Date
2005
Authors
Pretorius, Anmar
Blaauw, Derick
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article investigates the impact of globalisation on employment and wages in the South African manufacturing sector for the period 1993 to 2001. Globalisation has led to a more open economy. Export volumes have increased and manufactured goods have gained ground in relation to mining products. Within the manufacturing basket, labour-intensive goods have become more important. Productivity has increased, but there has been no nett job creation or incrrease in unskilled wages. Regression results indicate that exports have a positive effect on employment, but only for highly skilled workers, not for semi-skilled or unskilled employees.
Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek die impak van globalisering op indiensname en lone in die Suid-Afrikaanse vervaardigingsektor vir die periode 1993 tot 2001. Globalisering het tot ’n oper ekonomie gelei. Uitvoervolumes het gestyg en vervaardigde goedere het relatief tot mynbouprodukte in belangrikheid toegeneem. Binne die vervaardigingsmandjie het arbeidsintensiewe goedere ook belangriker geword. Produktiwiteit het toegeneem, maar daar was geen netto toename in werkskepping nie en ongeskoolde lone het nie gestyg nie. Regressie-analise toon dat uitvoere ’n positiewe uitwerking op indiensname het, maar slegs vir hoogs geskoolde werkers en nie vir semi- en ongeskoolde werkers nie.

Description
Keywords
Globalisation on employment, Open economy, Productivity, Employment, Political relations, Economic relations
Citation
Pretorius, A., & Blaauw, D. (2005). Globalisation and its effect on the South African labour market: evidence from the manufacturing sector. Acta Academica, 37(2), 70-95.