Struktuur en sintese van metaboliete uit rooibostee (Aspalathus linearis): fisiologiese aktiwiteit en biomimetiese model vir die fermentasieproses
Doctoral Thesis UFS multilingual coverage
Title 1/4 Abstract 1/4 Keywords 0/4
View this record in
Viewing available metadata in English
Abstract
Afrikaans
In die huidige ondersoek is nie alleen op die isolasie en karakterisering van wateroplosbare metaboliete uit rooibostee gefokus nie, maar is daar gepoog om 'n profiel van die fisiologiese aktiwiteit van sodanige verbindings daar te stel ten einde wetenskaplike stukrag te verleen aan aansprake oor die heilsame invloed van rooibostee wat reeds oor dekades heen gemaak word.
Keywords
English
Plant metabolites rooibos tea botanical chemistry bioorganic chemistry biomimetics
Record information
Authors
Marais, Charlene
Publisher
University of the Free State
Advisors
Steenkamp, J. A.
Ferreira, D.
Date
Collections
Description
Thesis (Ph.D.(Chemistry))--University of the Free State, 1995