Environmental philosophy: rivalry within
Loading...
Date
2001
Authors
Marshall, Alan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Environmental philosophy contains fractious elements, two of these being social ecology and deep ecology. This study highlights and elaborates upon the fact that social ecology and deep ecology actually have more in common than their respective proponents care to acknowledge, and identifies a major barrier between them which has been with environmental philosophy since its inception some 30 years ago and still persists to this day, namely the biocentric-anthropocentric divide.
Afrikaans: Sosiale ekologie en diep ekologie is twee deelgebiede in omgewingsfilosofie wat mekaar onderling sterk opponeer. Wat ek hier aantoon en beredeneer, is eerstens dat sosiale ekologie en diep ekologie meer met mekaar in gemeen het as wat hulle onderskeie woordvoerders wil erken. Tweedens dat die groot kloof wat tussen hulle bestaan, ooreenstem met die spanning tussen biosentrisme en antroposentrisme, wat omgewingsfilosofie sedert sy ontstaan 30 jaar gelede tot vandag toe kenmerk.

Description
Keywords
Environmental philosophy, Anthropocentrism, Biocentrism
Citation
Marshall, A. (2001). Environmental philosophy: rivalry within. Acta Academica, 33(3), 110-135.