Exposure to violence and posttraumatic stress disorder in a rural adult population in South Africa
Loading...
Date
2000
Authors
Peltzer, Karel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The purpose of the study is to identify exposure to violence and its consequences for health in an adult community in rural South African. The instruments used for the interviews included a 24-item Exposure-to-Violence checklist, a post-traumatic stress disorder (PTSD) interview schedule, and the Self-Reporting questionnaire (SRQ-20). The sample included 132 adults: 48 (35%) males and 84 (65%) females in cheage range of 19-74 (mean age 33, SD=14,3). Fifty-seven (41%) reported that they had undergone a traumatic experience during their lifetime. Eleven (8%) adults were classified as having a PTSD. With increased exposure co violence, the PTSD score increased but the SRQ score (indicative of minor psychiatric morbidity) did not.
Afrikaans: Die doel met hierdie navorsing is om die blootscelling en gevolge van geweld onder volwassenes van 'n platteland.se gemeenskap in Suid-Afrika te identifiseer. Die instrumente vir die navorsing sluit die volgende in: 'n 24-item Blootstelling-aan-Geweld vraelys, 'n Posttraumatiese stressindroom (PTSS)-onderhoudskedule en die Selfrapportering-vraelys (SRQ-20). Die steekproef sluit in: 132 volwassenes waarvan 48 (35%) mans en 84 (65%) vroue is tussen die ouderdomme van 19 en 74 jaar (gemiddelde: 33, standaardafwyking: 14,3). Vyf-en-sewentig (41%) rapporteer die belewenis van 'n traumatiese ervaring in hul lewens. Elf (8%) volwassenes is geklassifiseer met PTSS. Met die toename van blootstelling aan geweld het die telling vir PTSS toegeneem maar nie die telling vir selfrapportering nie ('n aanduiding van mindere psigiatriese morbiditeit).

Description
Keywords
Violence, Posttraumatic stress disorder, Exposure to violence
Citation
Peltzer, K. (2000). Exposure to violence and posttraumatic stress disorder in a rural adult population in South Africa. Acta Academica, 32(2), 73-84.