Upgrading informal housing units: preliminary evidence from Sejake Square
Loading...
Date
2003
Authors
Maishoane, Moeketsi
Marais, Lochner
Barker, Charles
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: A fierce debate has prevailed until the present time as to just what role low-income
households can play in providing their own housing environment. The main question
is whether it can be assumed that low-income households should be held responsible
for their housing needs, or whether the state should be more actively involved in
providing housing for these households. In this paper it is argued, by means of a literature
overview as well as empirical evidence from Sejake Square, that low-income
households, given the right environment, are in fact actively involved in upgrading
their informal housing units to better, more formal units. The two most prominent
aspects that play a role in this regard are the period of residence and the size of the
household in the area. The availability of funding also plays a role in formalisation.
The conclusion reached in this paper is that government could consider providing
only the infrastructure, and leaving the construction of housing units to low-income
households.
Afrikaans: Daar is tans nog ’n heftige debat oor die rol wat lae-inkomste-huisgesinne in die behuisingsomgewing kan speel. Kan dit aanvaar word dat lae-inkomste-huisgesinne vir hulle behuisingsbehoeftes verantwoordelik gehou moet word, of kan die staat nie ’n groter rol in die verband speel nie? In die artikel word aan die hand van ’n literatuuroorsig sowel as empiriese gegewens uit Sejake Square geargumenteer dat laeinkomste- huisgesinne, gegewe die geskikte omgewing, aktief by die opgradering van behuisingsbehoeftes betrokke is. Die twee mees prominente faktore is die tyd wat op die spesifieke plek spandeer word en die grootte van die huishouding. Die beskikbaarheid van befondsing speel ook ’n belangrike rol in die uitvoerbaarheid. Die slotsom is dat die regering dit kan oorweeg om slegs die infrastruktuur te voorsien en die behuisingskonstruksie by die lae-inkomste-huisgesinne te laat.

Description
Keywords
Low-income households, Informal housing, Sejake Square, Housing subsidy, South African housing policy
Citation
Maishoane, M., Marais, L., & Barker, C. (2003). Upgrading informal housing units: preliminary evidence from Sejake Square. Acta Academica, Supplementum (1), 55-78.