Political Covenantalism, sovereignty and the obligatory nature of law: Ulrich Huber's discourse on state authority and democratic universalism
Loading...
Date
2004
Authors
Raath, A. W. G.
Henning, J. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: Ulrich Huber's De Jure Civitatis, published in Latin, has never been translated into any other language, making this a relatively unknown source in constitutional law. In this work Huber responds to the state absolutism of Machiavelli and Hobbes. Although Huber objects strongly to Hobbes's enlightened absolutism, his own theory of the double social contract scheme harbours distinct elements of political universalism.The possibilities for political resistance by subjects in the state are very limited. Although Huber's theory of constitutionalism prepared the way for the enlightened individualism in the theories of Locke and Rousseau, his constitutional law theory shows a clear preponderance towards political absolutism.
Afrikaans: Ulrich Huber se De Jure Civitatis, gepubliseer in Latyn, is in geen ander taal vertaal nie, as gevolg waarvan dit relatief onbekend in die staatsreg is. In hierdie werk reageer Huber op die staatsabsolutisme van Machiavelli en Hobbes. Alhoewel Huber sterk op Hobbes se verligte absolutisme antwoord, huisves sy eie teorie van die dubbele sosiale kontrak-skema duidelike trekke van politieke universalisme. Die moontlikhede van politieke verset deur onderdane in die staat is baie beperk. Alhoewel Huber se teorie van konstitusionalisme die weg vir die verligte individualisme in die teorieë van Locke en Rousseau gebaan het, toon sy konstitusionele teorie 'n duidelike oorwig na politieke absolutisme.

Description
Keywords
Citation
Raath, A. W. G., & Henning, J. J. (2004). Political Covenantalism, sovereignty and the obligatory nature of law: Ulrich Huber's discourse on state authority and democratic universalism. Journal for Juridical Science, 29(2), 15-55.