The South African property industry: overview and issues for research
Loading...
Date
2010
Authors
Mooya, Manya
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The South African property industry is unique in that it has both ‘first’- and ‘third’-world characteristics in close juxtaposition. This article engages with two related questions. First, it provides an overview of the defining characteristics of the South African property industry. Secondly, it outlines key issues for research arising from these characteristics. The article therefore assesses the possibility of defining and projecting, in global terms, a sufficiently distinct South African property research programme.
Afrikaans: Die Suid-Afrikaanse eiendomsindustrie is uniek in die opsig dat dit beide eerste en derde wêreldeienskappe aangrensend tot mekaar toon. Hierdie artikel spreek twee vrae aan. Eerstens verskaf dit ‘n oorsig oor die karaktereienskappe van die Suid-Afrikaanse eiendomsbedryf. Tweedens gee die artikel rigting oor sleutelkwessies vir navorsing wat ontstaan het uit die karaktereienskappe. Die artikel assesseer die moontlikheid van definiering en projekteer, in globale terme, ‘n voldoende Suid-Afrikaanse navorsingsprogram.

Description
Keywords
Property industry, Research, South Africa
Citation
Mooya, M. (2010). The South African property industry: overview and issues for research. Acta Structilia, 17(2), 149-169.