Assessment of spatial data infrastructures
Loading...
Date
2014
Authors
Cooper, Anthony K.
Van Huyssteen, Elsona
Das, Sonali
Coetzee, Maria
Mans, Gerbrand
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Department of Urban and Regional Planning, University of the Free State
Abstract
English: A Spatial Data Infrastructure (SDI) is an evolving concept, essentially consisting of
policies, institutional arrangements, Geographical Information Systems (GISs), data
bases, networks, Web services and portals to facilitate and coordinate the availability,
exchange and sharing of geospatial data and services between stakeholders from
different levels. This article aims to provide some information on the role and value
of SDIs and their potential relationship with, and contribution to other geospatial
and evidence-based tools and technologies within the South African planning
context and system. For this, it provides a brief overview and comparison of the key
characteristics of the SDIs in South Africa, China, Brazil, Australia and India. The
article highlights some of the complexities and use of an SDI and the value of, and
need for an SDI to support the spatial and land development planning envisaged in
the Spatial Planning and Land Use Management Act (SPLUMA).
Afrikaans: Ruimtelike data-infrastruktuur (SDI) is ’n ontwikkelende konsep, bestaande hoofsaaklik uit beleid, institusionele reëlings, geografiese inligtingstelsels (GISs), databasisse, netwerke, Web-dienste en -portale ten einde die beskikbaarheid, uitruil en deel van ruimtelike data en dienste tussen belanghebbendes van verskillende vlakke te fasiliteer en te koördineer. Hierdie artikel het ten doel om ’n oorsig te bied oor die rol en waarde van SDIs en hul potensiele bydrae tot ander ruimtelike en besluitnemingsondersteuningstelsels en platforms binne die Suid-Afrikaanse beplanningskonteks. Vir hierdie doel bied die artikel ’n kort oorsig en vergelyking van die belangrikste eienskappe van die SDIs in Suid-Afrika, China, Brasilië, Australië en Indië. Dit gee ook ’n aanduiding van die kompleksiteit, gebruik, waarde en behoefte aan ’n SDI ten einde ruimtelike beplanning en grondgebruikbestuur soos in die vooruitsig gestel deur die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur (SPLUMA) te laat realiseer.
SeSotho: Spatial Data Infrastructure (SDI) ke monahano o phelang o fetoha, e kopantseng maano, ditumellanotsa di Institute Geographical Information Systems (GIS), didatapeisi, dikamano, ditshebeletso tsa interneteng, ho tsamaisa, ho fumana le ho arola tsebo ya dibaka le ditshebeletso mahareng a batho ba amehang methating eohle ya taba tsena. Serapa sena se sheba ho fan aka tsebo ya bohlokoa le karolo e di SDI e di bapalang, hammoho le dikamahano le kenyelletso tse ka bang teng ho dithulusi le thekenoloji tse amahanang le dibaka tse kholo mererong le ditshebetsong tsa Afrika Borwa. ka baka la see, serapa sena se fan aka kakaretso e nyane le dipapiso tsa di SDI tsa Afrika Borwa, China, Brazil, Australia le India. Serapa sena se bontsha dintho tse ngata tse fapaneng, le tshebeliso ya SDI hammoho le bohlokoa ba SDI ho tshehetsa merero ya ho tswedisa pele dibaka tse kholo le naha e tsamaisoa ke lekana le bitsoang Spatial Planning and Land Use Management Act (SPLUMA).

Description
Keywords
Spatial Data Infrastructure (SDI), Geographical Information Systems (GISs)
Citation
Cooper, A. K., Van Huyssteen, E., Das, S., Coetzee, M., & Mans, G. (2014). Assessment of spatial data infrastructures. Town and Regional Planning, (64), 65-75.