Human resources for ART in the Free State public health sector: recording achievements, identifying challenges
Loading...
Date
2006
Authors
Steyn, Francois
Van Rensburg, Dingie
Engelbrecht, Michelle
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The shortage of human resources for health poses a serious threat to public sector ART in South Africa. In the Free State, recruitment of staff for ART emphasises the challenges of securing the necessary number and categories of health professionals. Amongst others, not all posts were filled, and some appointments left vacancies in other programmes and facilities. Practice indicates that sites should be staffed according to the demand for the service, instead of general staffing norms. It is argued that health workers who currently do not work in the programme should receive training in ART in order to spread workloads more evenly in facilities. The realities of staff frustrations and discontent also call for improved supervision and support. The study suggests that the strengthening of the health system via human resources for ART is still to transpire. To achieve this, improved strategic planning is required.
Afrikaans: Die tekort aan menslike hulpbronne vir gesondheid hou ‘n ernstige bedreiging in vir openbare sektor-ART in Suid Afrika. Die werwing van personeel vir ART in die Vrystaat beklemtoon die uitdagings om die nodige getalle en kategorieë van gesondheidsdes- kundiges te verseker. Al die poste is onder andere nie gevul nie, en sommige aan- stellings het vakatures in ander programme en fasiliteite gelaat. Die praktyk toon dat personeel volgens die vraag na die diens aangestel behoort te word, in plaas van algemene personeelvoorsieningsnorme. Daar word aangevoer dat gesondheidswerkers wat tans nie in die program werksaam is nie, opleiding in ART moet ontvang ten einde werks- ladings meer eweredig in fasiliteite te versprei. Die realiteite van personeelfrustrasies en -ontevredenheid vereis ook verbeterde toesig en ondersteuning. Die studie suggereer dat die versterking van die gesondheidsisteem. Om dit te bereik, is verbeterde strate- giese beplanning nodig via menslike hulpbronne vir ART nog na vore moet tree.

Description
Keywords
Antiretroviral treatment (ART), Free State, South Africa, Public health sector, Challenges, Achievements
Citation
Steyn, F., Van Rensburg, D., & Engelbrecht, M. (2006). Human resources for ART in the Free State public health sector: recording achievements, identifying challenges. Acta Academica, Supplementum 1, 94-139.