Breach of confidentiality and the duty to warn in medical law: examples from clinical psychiatry
Loading...
Date
2006
Authors
Steyn, C. R.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: This article addresses various factors involved in the tension that may arise between
breach of confidentiality on the one hand, and dereliction of the duty to warn, on the
other, in the context of medical law. Per illustration, examples from clinical psychiatric
practice, in which the sharing of personal information is especially relevant, are featured.
In sum, a practitioner must be reasonable in negotiating the proverbial tightrope: if he
or she reveals too much, liability can arise, and, if he or she reveals too little, liability
can arise. In medical law, the standard of reasonableness is measured with reference
to “the reasonable practitioner”. Weighing up various factors (discussed herein), the
reasonable practitioner takes confidentiality as the point of departure; only if there is
a compelling reason to override confidentiality, will it afford legal justification to the
practitioner.
Afrikaans: Hierdie artikel neem verskeie faktore wat ’n rol speel in die spanning wat kan ontstaan tussen die vertroulikheidplig aan die een kant, en die waarskuwingsplig aan die ander kant, onder die loep. Per illustrasie, word voorbeelde uit die kliniese psigiatriese praktyk, waar persoonlike informasie veral relevant is, vertoon. Ter opsomming moet ’n praktisyn redelik wees in die wyse waarop hy of sy oor die spreekwoordelike dwarslyn loop: as hy of sy te veel ontbloot, kan dit tot aanspreeklikheid lei, en, as hy of sy te min ontbloot, kan dit immers ook tot aanspreeklikheid lei. In die geneeskundige reg word die redelikheidstandaard gemeet aan die hand van “die redelike praktisyn”. Die redelike praktisyn weeg verskeie faktore op (bespreek in hierdie artikel), met vertroulikheid as uitgangspunt; slegs as daar ’n grondige rede is om vertroulikheid in te kort, sal dit ’n geregtelike regverdigingsgrond aan die praktisyn verleen.

Description
Keywords
Breach of confidentiality, Duty to warn, Clinical psychiatric practice, Medical law, Personal information, Legal justification
Citation
Steyn, C. R. (2006). Breach of confidentiality and the duty to warn in medical law: Examples from clinical psychiatry. Journal for Juridical Science, 31(1), 134-142.