Importance of healthy older construction workers
Loading...
Date
2005
Authors
Haupt, Theo C.
Deacon, Claire
Smallwood, John
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Older construction workers constitute a major proportion of total South African
construction employment. Demographic changes and an apparent growing
loss of interest among young people in careers in the construction industry are
contributing to an increase in the proportion of older workers in the industry.
There is a resultant decline in the growth of new cohorts entering the labour
market. Consequently the size of the older cohort relative to the size of the
younger cohort increases. Additionally, general and chronic occupational and
non occupational diseases potentially reduce the overall labour force, shift
the age structure due to mortality, change the skill composition of the labour
supply, and increase labour turnover. This paper reports on a study that sought
to establish the health status of the older worker cohort in construction. The
study found that older workers had problems with several occupational and
non occupational diseases and presented with a range of musculoskeletal dis
orders, respiratory problems and skin infections. These diseases negatively af
fected work productivity in the industry and increased absenteeism. Further, the
majority of workers required referral, many for unresolved non occupational
such as various skin, musculoskeletal, as well as upper and lower respiratory
disorders. Recommended interventions include regular medical surveillance
as part of employer driven health promotion programs.
Afrikaans: Ouer konstruksiewerkers verteenwoordig ‘n groot deel van Suid Afrika se totale konstruksie werkers. Demografiese veranderinge en ‘n toenemende gebrek aan belangstelling in beroepe in die konstruksiebedryf onder die jeug dra by tot die groei van ouer werkers in die industrie. Algemene en kroniese beroeps en nie beroeps verwante siektes verminder die groot meerderheid arbeidsmag, die ouderdom struktuur verskuif as gevolg van sterftes, die vaardigheid same stelling van arbeidverskaffing verskuif en arbeidsomset word verhoog. Hierdie artikel doen verslag oor ‘n studie wat gedoen is op die gesondheid status van die ouer werkerskorps in die konstruksiebedryf. Die studie het getoon dat ouer werkers probleme ondervind met onder andere spierkwale, asemhalingspro bleme en vel infeksies. Hierdie siektes beïnvloed produktiwiteit en dra by tot af wesigheid van die werk. Die meerderheid werkers het verwysings gevra vir on opgelosde nie beroepsverwante siektes soos verskeie vel, spier en asemhaling siektes. Werkgewers kan gesondheidsbewusmakings programme aanbied om werkers te help.

Description
Keywords
Medical surveillance, Construction industry, Older workers, Health
Citation
Haupt, T. C., Deacon, C., & Smallwood, J. (2005). Importance of healthy older construction workers. Acta Structilia, 12(1), 1-19.