An investigation into the determinants of the South African unemployment rate, 1970-2002
Loading...
Date
2008
Authors
Schoeman, Christie
Blaauw, Derick
Pretorius, Anmar
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: From 1970 to 1977 unemployment in South Africa oscillated around a near-constant
mean. Since 1983 unemployment has shown a definite upward trend defying the
existence of a long-run natural rate. South African unemployment data exhibits signs
of hysteresis, suggesting that long-run unemployment is endogenously determined.
Empirical results confirm that the total fixed capital stock, interest rate
and degree of unionisation of the labour force are important factors in explaining
the unemployment rate in South Africa. This implies that long-run equilibrium
unemployment in South Africa is endogenously determined by economic as well
as institutional factors.
Afrikaans: Die Suid-Afrikaanse werkloosheidskoers het van 1970 tot 1977 rondom ’n bynakonstante gemiddelde beweeg. Sedert 1983 is daar ’n duidelike opwaartse neiging wat die bestaan van ’n langtermyn natuurlike werkloosheidskoers weerspreek. Histerese blyk teenwoordig te wees in Suid-Afrikaanse werkloosheidsyfers wat dui op die endogene aard van langtermyn werkloosheid. Empiriese ontleding bevestig dat totale vaste kapitaalvoorraad, rentekoerse en die invloed van vakbondbedrywighede in die arbeidsmag belangrike bydraers tot Suid-Afrikaanse werkloosheid is. Die langtermyn ewewigsvlak van werkloosheid word endogeen bepaal deur ekonomiese sowel as institusionele faktore.

Description
Keywords
Unemployment, South African unemployment, Labour force, South African economy
Citation
Schoeman, C., Blaauw, D., & Pretorius, A. (2008). An investigation into the determinants of the South African unemployment rate, 1970-2002. Acta Academica, 40(3), 67-84.