Strategies for preventing learner vandalism
Loading...
Date
2005
Authors
De Wet, Corene
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English:School vandalism is a serious problem as it places a heavy burden on education
budgets and can cause teaching and learning to collapse. Learners have the right to
be taught in neat, clean school buildings and grounds, to play and to develop their
full potential. It is therefore important to find ways of preventing school vandalism.
Against the background of a literature study, this article reports on the nature and
extent of school vandalism, as well as on the strategies of a group of educators on
preventing learner vandalism at schools. The literature study and the content
analysis indicate that a combination of factors involving learners, educators, schools,
parents, communities and the law cause learner vandalism. Prevention strategies should
thus concentrate on all these aspects, otherwise they will be merely cosmetic and probably
short-lived.
Afrikaans:Skoolvandalisme is ’n ernstige probleem, want dit plaas ’n swaar las op onderwysbegrotings en dit kan tot die ineenstorting van onderrig en leer lei. Leerders het die reg om in netjiese, skoon skoolgeboue en -terreine onderrig te ontvang, te speel en tot hulle volle potensiaal te ontwikkel. Dit is dus belangrik dat weë gevind moet word om skoolvandalisme te voorkom. Die doel van hierdie artikel is om teen die agtergrond van ’n literatuurstudie verslag te doen oor die aard en omvang van leerdervandalisme, asook verslag te doen van ‘n groep opvoeders se strategieë oor hoe om leerdervandalisme te voorkom. Uit die literatuurstudie en inhoudanalise het dit geblyk dat ’n vervlegting van leerder-, opvoeder-, skool-, ouer-, gemeenskaps- en regsverwante faktore tot leerdervandalisme aanleiding gee. Voorkomingstrategieë moet dus op al die genoemde aspekte konsentreer, anders sal dit bloot kosmeties en waarskynlik tydelik van aard te wees.

Description
Keywords
School vandalism, Education budgets, Learner vandalism, Preventing strategies
Citation
De Wet, C. (2005). Strategies for preventing learner vandalism. Acta Academica, 37(1), 146-173.