Conceptualising the re-design of the curriculum for teacher education
Loading...
Date
2011
Authors
Du Toit, Gawie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Over the past few years the HEQC audited higher education institutions and
evaluated various programmes presented at these institutions. The Bachelors in
Education degree (BEd) was one of the programmes evaluated at the majority of these
institutions. Explicit levels of progression linked to theoretical depth, articulation
between modules and overlapping, coherence of programmes to a shared vision, and
alignment in modules were some of the typical areas of concern raised in the evaluation
of some of these programmes. The main aim of this article is to conceptualise from
a “pure” curriculum perspective a teacher education programme that is fostered
within a theoretical framework. A further aim is to design BEd programmes, in
order to address the challenges of education in South Africa. An inductive qualitative
approach is used to facilitate the achievement of these aims.
Afrikaans: In die afgelope jare het die HOKR hoëronderwysinstellings geoudit en verskeie programme van die instellings geëvalueer. Die Baccalaureusgraad in Opvoedkunde (BEd) was een van die programme wat by die meeste instellings geëvalueer is. Duidelike vlakke van progressie gekoppel aan teoretiese diepte, artikulasie tussen modules en oorvleueling, hoe programme aan ’n gedeelde visie getrou gebly het, en belyning van modules was sommige van die tipiese gebiede van bekommernis in die evaluering van spesifieke programme. Die hoofdoelstelling met hierdie artikel is die konseptualisering van ’n onderwysersopvoedingsprogram vanuit ’n “suiwer” kurrikulum perspektief. ’n Verdere doelstelling is die ontwerp van BEdprogramme ten einde die uitdagings in die onderwys in Suid-Afrika aan te spreek. ’n Induktiewe kwalitatiewe benadering is gebruik om die bereiking van hierdie doelstellings te fasiliteer.

Description
Keywords
Curricula, Bachelors in Education degree, Teacher education programmes
Citation
Du Toit, G. (2011). Conceptualising the re-design of the curriculum for teacher education. Acta Academica, 43(3), 107-131.