Studiestaking aan landbou-opleidingsinstellings: waarskynlike oorsake en moontlike strategieƫ vir studente-ondersteuning
Loading...
Date
2008
Authors
Louw, Alwyn
Eli, Bitzer
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Student dropout in South Africa increasingly receives attention as approximately
one
quarter of students admitted to higher education institutions discontinue their studies
during the first year. This investigation aimed to determine why students discontinue
or extend their studies. Using a qualitative approach and in-depth interviews, data was
generated from seventeen students who dropped out from four acgriculture training
institutions. Findings indicate that dropout can be attributed mainly to academic and/
or social factors. These factors prevent adequate learning integration, essential to studying
successfully. Various factors appear to be responsible for inadequate academic integration
while ineffective social integration could be the result of too little or unbalanced and
unhealthy social activities. A theoretical framework is proposed that could offer improved
understanding and prevention of student dropout.
Afrikaans: Studiestaking in Suid-Afrika ontvang toenemend aandag aangesien dat ongeveer ān kwart van alle studente hul studies gedurende die eerste studiejaar staak. Hierdie ondersoek wou vasstel waarom studente aan landbou-opleidingsinstellings studies staak of verleng. ān Kwalitatiewe ondersoek en in-diepte onderhoude met sewentien stakelingstudente van vier landbou-opleidingsinstellings bevind dat studente hul studies hoofsaaklik staak weens akademiese of sosiale redes en dat dat bepaalde faktore leerintegrasie verhoed. Laasgenoemde is essensieel vir studiesukses. Bevindinge dui ook daarop dat ān verskeidenheid faktore onvoldoende akademiese integrasie bevorder terwyl die vernaamste faktore wat bydra tot ān gebrek aan sosiale integrasie, swak deelname aan of ān ongesonde balans in sosiale aktiwiteite is. ān Teoretiese raamwerk word voorgestel waarmee die uitvalverskynsel in landbou-opleiding beter begryp en voorkom kan word.

Description
Keywords
Student dropout, Students, Higher education institutions, Agriculture training institutions, Prevention of student dropout
Citation
Louw, A., & Bitzer, E. (2008). Studiestaking aan landbou-opleidingsinstellings: waarskynlike oorsake en moontlike strategieƫ vir studente-ondersteuning. Acta Academica, 40(2), 180-204.