Serieuse selfstandige soeker: C M van den Heever (1902-1957)

dc.contributor.authorKapp, Pieter
dc.date.accessioned2017-09-06T06:46:46Z
dc.date.available2017-09-06T06:46:46Z
dc.date.issued2004
dc.description.abstractEnglish: The Afrikaans poet and author C M van den Heever was the first professor of Afrikaans and Dutch at the University of the Witwatersrand. During the term of his appointment (1933-1957) he played a key role in the development of Afrikaans cultural life in Johannesburg and in interpreting events and developments in the fields of literature and cultural politics. He was a dedicated supporter of close ties between the Dutch, Flemish and Afrikaans cultures. He strongly approved Prime Minister J B M Hertzog’s policy of reconciliation between Afrikaans- and Englishspeaking South Africans and criticised the cultural politics of many leading Afrikaansand English-speaking South Africans of his day. He is generally regarded as the first writer of the Thirties generation, although his work did not develop along the lines that later became typical of the Dertigers. In some ways he was a forerunner of N P van Wyk Louw’s ideas on the role of Afrikaner intellectuals, the importance of critical thought and the need for a liberal Afrikaner nationalism.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Die Afrikaanse skrywer en digter C M van den Heever was die eerste professor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand. Gedurende die duur van sy aanstelling (1933-1957) het hy ’n belangrike rol in die ontwikkeling van die Afrikaanse kultuurlewe in Johannesburg en in die vertolking van gebeure en ontwikkelinge in die literatuur en in die kultuurpolitiek gespeel. Hy was ’n toegewyde ondersteuner van noue kultuurbande tussen Nederland, Vlaandere en die Afrikaanse wêreld. Hy was ’n sterk ondersteuner van generaal J B M Hertzog se beleid van versoening tussen Afrikaans- en Engelssprekendes en ’n kritikus van die kultuurpolitiek van sommige leidende Suid-Afrikaners van sy tyd, Afrikaans- én Engelssprekend. Hy word oor die algemeen as die eerste Dertiger beskou, hoewel sy latere ontwikkeling nie tipies van die Dertigers is nie. In sommige van sy kultuurbeskouinge was hy ’n voorloper van N P van Wyk Louw, veral oor die rol van Afrikaanse intellektueles, oor die belangrikheid van kritiese denke en ten opsigte van sy pleidooie vir ’n liberale Afrikanernasionalisme.af
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationKapp, P. (2003). Serieuse selfstandige soeker: CM van den Heever (1902-1957). Acta Academica, 35(2), 1-34.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/6790
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectVan den Heever, C. M.en_ZA
dc.subjectAfrikaans cultural lifeen_ZA
dc.subjectLiteratureen_ZA
dc.subjectCultural politicsen_ZA
dc.subjectDertigersen_ZA
dc.subjectAfrikaans authoren_ZA
dc.titleSerieuse selfstandige soeker: C M van den Heever (1902-1957)en_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
academ_v35_n2_a1.pdf
Size:
104.25 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: