HIV/AIDS and modernity in Africa: a philosophical perspective
Loading...
Date
2008
Authors
Cloete, Michael
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: HIV/AIDS poses the greatest threat to human life in sub-Saharan Africa. Although
the general awareness of the various modes of HIV-transmission has increased
significantly over the past few years, the continuing threat of this deadly disease
seems to be unstoppable. To make matters worse, our understanding of HIV/AIDS
has been dominated by Western philosophical discourses that somehow question
Africa’s ability to understand fully the serious nature and extent of the HIV/AIDS
pandemic. This article addresses the possibility of Africa’s right to life from the
perspective of the philosophical discourse of modernity in Africa.
Afrikaans: MIV/VIGS hou die grootse bedreiging in vir die menslike bestaan in sub-Sahara Afrika. Alhoewel algemene bewustheid van die verskeie vorme van MIV-oordraagbaarheid in die laaste paar jaar aansienlik vermeerder het, blyk dit dat die voortdurende bedreiging van hierdie dodelike siekte onstuitbaar is. Om dinge te vererger, is ons begrip van MIV/VIGS gedomineer deur Westerse filosofiese diskoerse wat Afrika se vermoë om die ernstige aard en omvang van die MIV/VIGS pandemie ten volle te verstaan, in twyfel trek. Hierdie artikel spreek die moontlikheid van Afrika se reg op lewe aan vanuit die perspektief van die filosofiese diskoers van moderniteit in Afrika.

Description
Keywords
HIV/AIDS pandemic, Africa, HIV/AIDS, HIV-transmission
Citation
Cloete, M. (2008). HIV/AIDS and modernity in Africa: a philosophical perspective. Acta Academica, 40(2), 53-81.