The Krugersdorp samurai sword killing: a media analysis
Loading...
Date
2011
Authors
De Wet, Corene
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Using data gathered from the South African newspaper coverage, this article
examines the space and time frames through which the media cultivated a particular
view of the Krugersdorp samurai sword killing. The article also reports on findings
from a qualitative content analysis on newspapers’ portrayal of the three dominant
space frames, namely the individual, the organisational (teaching and learning
milieu) and the societal frames. A total of 62 news stories and editorials were
analysed. The study found that the event was mostly framed at the individual
level and the present time frame. Findings from the content analysis highlighted
newspapers’ conflicting portrayal of Morné Harmse, his parents and the school
where the killing took place.
Afrikaans: Deur die ontginning van data wat verkry is van Suid-Afrikaanse koerantberigte oor die Krugerdorpse samurai-swaardmoord, ondersoek hierdie artikel die tydruimtelike mediaraminge waarmee ’n spesifieke siening van dié gebeurtenis gevestig het. Ook word verslag gelewer van ’n kwalitatiewe inhoudanalise van koerante se uitbeelding van die drie dominante ruimtelike mediarame, naamlik die individuele, die organisatoriese (onderrig- en leermilieu) en die sosiale. In totaal is 62 nuusstories en redaksionele kommentare ontleed. Die studie het bevind dat die gebeurtenis hoofsaaklik op ’n individuele vlak en binne die teenswoordige tyd geraam is. Bevindinge van die inhoudanalise beklemtoon die koerante se teenstrydige uitbeelding van Morné Harmse, sy ouers en die skool waar die moord plaasgevind het.

Description
Keywords
Harmse, Morné, Samurai sword killing, Newspaper coverage
Citation
De Wet, C. (2011). The Krugersdorp samurai sword killing: a media analysis. Acta Academica, 43(3), 132-165.