Pleknaamsverandering in Suid-Afrika: bevestiging van ANC mag, gesag, wettigheid en ‘selfrespek
Loading...
Date
2007
Authors
Moll, Johan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Power and authority appear to underlie changes in nomenclature resulting from a need to
assure and convince the supporters of a new rregime that names which previously symbolised
their oppression and domination have become unacceptable and must be replaced
by names suiting the ethos of the new, liberating dispensation. New symbols are generated
to ensure the acceptability of the new regime and to reflect the new collective values
and history which will be prioritised and considered to be of importance. The symbolism
underlying changes in nomenclature and the ANC’s realisation of the significance of renaming
form the main focus of this article, which is based mainly on newspaper sources.
Throughout South Africa the tangible symbolism of the success story of liberation may be
identified: in street names commemorating the “terrorists” of the previous era, in the decolonisation
of the names of provinces, and in other indisputable testimony that — by
means of changes in nomenclature, inter alia — this country has also finally become
inherently part of Africa.
Afrikaans: Dit blyk dat mag en gesag ten grondslag lê van naamsverandering vanweë die noodsaak om ’n nuwe bewind se ondersteuners te oortuig dat name wat hulle vroeëre onderdrukking en oorheersing versimboliseer het, onaanvaarbaar geword het en deur die etos van die nuwe bevrydende bewind vervang moet word. Nuwe simbole word gegenereer om die aanvaarbaarheid van die nuwe bewind te verseker en weerspieël die nuwe kollektiewe waardes en geskiedenis wat in die toekoms voorop gestel en as belangrik geag sal word. Die simboliek van naamsverandering en die ANC se besef van die belangrikheid daarvan word in hierdie artikel (sterk gebaseer op koerantnavorsing) sentraal gestel. Oral in Suid-Afrika is die tasbare simboliek van die suksesverhaal van bevryding af te lees, die verheerliking deur straatname van persoonlikhede wat die “terroriste” van die vorige bewind was, die dekolonisering van provinsiale name en die onbetwisbare getuienis dat Suid-Afrika ook deur sy naamgewing, uiteindelik ’n inherente deel van Afrika word.

Description
Keywords
Place name changing, Symbolism, Nomenculture, Decolonisation, South Africa
Citation
Moll, J. (2007). Pleknaamsverandering in Suid-Afrika: bevestiging van ANC mag, gesag, wettigheid en 'selfrespek'. Acta Academica, 39(3), 106-128.