Van verklarings en probleme na beskrywings, innerlike sterkte en oplossings: ’n oplossinggefokusde terapeutiese model

Loading...
Thumbnail Image
Date
2004
Authors
Ferreira, Sandra
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Since 1994 the Department of Welfare has gradually moved away from the notion of social welfare to that of social development. The state department has redefined its role in social policy from caregiver to enabler, and its aim to the empowerment of individuals, families and communities. This means that the existing models of assistance, which often place a client in a dependent role, have to be revised. The strengths perspective, along with a solution-focused model, may provide an answer in this regard. This approach moves away from a focus on problems to a context in which solutions based on the strengths of the client receive attention. Instead of an analyst trying to determine and explain the causes of a problem, the therapist becomes a facilitator of the client’s own achievement of the desired empowerment.
Afrikaans: Sedert 1994 is daar stelselmatig in die Departement Welsyn wegbeweeg van die idee van maatskaplike welsyn na dié van maatskaplike ontwikkeling. Die staatsdepartement het sy rol binne maatskaplike beleid herdefinieer van versorger na instaatsteller en na die bemagtiging van individue, gesinne en gemeenskappe. Dit bring mee dat bestaande modelle van hulpverlening, waarin ’n kliënt dikwels in ’n afhanklike rol geplaas word, hersien moet word. Die sterkteperspektief en gepaardgaande oplossingsgefokusde model verskaf waarskynlik ’n uitweg in die verband. Dié benadering beweeg weg van ’n fokus op probleme na ’n konteks waarin oplossings gegrond op die innerlike sterkte van die kliënt die aandag geniet. Die terapeut word ’n fasiliteerder van die kliënt se beweging na die verlangde bemagtiging en hy is nie meer ’n analis wat die oorsake van die probleem probeer vasstel en verklarings daarvoor moet vind nie.
Description
Keywords
Solution-focused therapy, Social welfare, Social development, Caregiver
Citation
Ferreira, S. (2004). Van verklarings en probleme na beskrywings, innerlike sterkte en oplossings: ’n oplossinggefokusde terapeutiese model. Acta Academica, Supplementum (1), 57-87.