Effective school governing bodies: parental involvement
Loading...
Date
2011
Authors
Mncube, Vusi
Harber, Clive
Du Plessis, Pierre
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article investigates how parents can best be involved in school governing
bodies (SGBs). The study adopts a qualitative approach, using focus group
interviews. The findings suggest that the context within which schools operate
plays a major role in the effective functioning of SGBs. The latter are perceived
to be fraught with corruption – usurping powers bestowed upon them – as well
as with difficult power relations leading to exclusion of some parents. The study
provides recommendations of how best parents can be involved in SGBs for the
effective functioning of the school.
Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek die beste vorm van ouerbetrokkenheid by skoolbeheerliggame (SBLe). Die studie maak gebruik van ’n kwalitatiewe navorsingsmetode met behulp van fokusgroeponderhoude. Die bevindinge dui daarop dat die konteks waarin skole funksioneer ’n belangrike rol speel in die doeltreffende funksionering van SBLe. SBLe word dikwels beskou as deurtrek van korrupsie – misbruikers van die bevoegdhede wat aan hulle verleen word. Voorts is SBLe vol ingewikkelde magsverhoudinge wat tot die uitsluiting van sommige ouers lei. Die studie beveel die beste manier aan vir ouers om by SBLe betrokke te raak vir die doeltreffende funksionering van die skool.

Description
Keywords
Parental involvement, School governing bodies
Citation
Mncube, V., Harber, C., & Du Plessis, P. (2011). Effective school governing bodies: parental involvement. Acta Academica, 43(3), 210-242.