Self-directed learning and career decision-making
Loading...
Date
2011
Authors
De Bruin, Karina
Cornelius, Eleanor
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article explores the relationships between self-directed learning and aspects of career decision-making. First-year students in access programmes at a South African university participated in the study. Having entered higher education via an alternative route, it was expected that these students would find it difficult to make career decisions. Students who measure high on self-directed learning find it easier to make career decisions. The results indicate that self-directed learning has significant correlations with career decision self-efficacy, career decision certainty and indecision. Multiple regression analyses showed that self-directed learning explained approximately 4% of the variance in career decision certainty besides what is explained by career decision self-efficacy.
Afrikaans: Die artikel ondersoek die verbande tussen selfgerigte leer en aspekte van loop-baanbesluitneming. Eerstejaarstudente in toelatingsprogramme aan ’n Suid-Afrikaanse universiteit het aan die studie deelgeneem. Aangesien hierdie studente alternatiewe toegang tot hoëronderwys verkry het, sou ’n mens kon verwag dat hulle probleme met loopbaanbesluitneming sou ervaar. Selfgerigte leerders vind dit makliker om loopbaanbesluite te maak. Die resultate dui aan dat selfgerigte leer beduidende korrelasies met self-effektiwiteit, sekerheid en besluiteloosheid rakende loopbaanbesluite het. Meervoudige regressie-ontledings het aangetoon dat selfgerigte leer ongeveer 4% van die variansie in sekerheid rakende loopbaanbesluite verklaar, bo en behalwe dít wat deur self-effektiwiteit verklaar is.

Description
Keywords
Decision-making, Self-directed learning, Students career development, Career development in South Africa, Career decision-making in South Africa
Citation
De Bruin, K., & Cornelius, E. (2011). Self-directed learning and career decision-making. Acta Academica, 43(2), 214-235.