HIV and AIDS education in pre-service teacher programmes
Loading...
Date
2011
Authors
Wood, Lesley
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Currently there is very little integration of HIV and AIDS into curricula at higher education institutions. The Higher Education AIDS Programme piloted a module at a national level to address this gap. This report presents the findings of a qualitative investigation of the experience of one university that chose to implement the module with a group of 60 postgraduate students in education. The findings suggest that, although the students found the module to be interesting and indicated that it offered them new perspectives on the educational consequences of the pandemic, there was little evidence of an in-depth understanding of how to practically adapt pedagogical processes and curriculum content to integrate HIV and AIDS meaningfully into their teaching. The report provides lessons relevant to the design of future HIV and AIDS education.
Afrikaans: Daar is tans bitter min integrasie van MIV en VIGS in die kurrikula van hoër onderwysinstansies. Die VIGS-program vir hoëronderwys loods ’n module op nasionale vlak om hierdie leemte te vul. Die verslag weerspieël die bevindinge van ’n kwalitatiewe ondersoek na die ervarings van een universiteit wat verkies het om die module te implementeer met ’n groep van 60 nagraadse onderwysstudente. Die bevindinge dui daarop dat alhoewel die studente die module interessant gevind het en dat dit nuwe perspektief bied op die opvoedkundige gevolge van die pandemie, daar egter min bewyse is van ’n in-diepte begrip hoe om prakties pedagogiese prosesse en kurrikuluminhoud aan te pas sodat hulle MIV en VIGS betekenisvol in hul onderrig kan integreer. Die verslag voorsien lesse vir die ontwerp van toekomstige MIV en VIGS onderrig.

Description
Keywords
Postgraduate students, Higher education AIDS programme
Citation
Wood, L. (2011). HIV and AIDS education in pre-service teacher programmes. Acta Academica, 43(4), 181-202.