The role of the CEO in the performance of construction Information Systems (IS): a pilot study
Loading...
Date
2007
Authors
Bester, Andre
Haupt, Theo
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The purpose of the study is to examine the relationship between construction Information Systems (IS) performance and the involvement of the CEO. The information provided in this article is based on a knowledge, attitude and perception (KAP) study that included a literature review and self-administered questionnaires with a small sample of CEOs of construction companies. This study suggests that the performance of information systems in construction firms can be linked to the governance role played by CEOs. Other studies reported in the literature suggest a similar linkage, the reality is that in practice IS in the construction sector is underutilised and performs poorly. Similar sentiments have been expressed in the literature. One of the main reasons for IS poor performance has been found to be the lack of executive support and involvement stemming from resistance from executive management. Further, despite the use of IS in construction companies, very few, if any have a strategic plan in place for IS in their organisations. This article contributes to increased understanding of the importance of information systems in the construction sector, and the relationship between IS performance and CEO commitment and involvement.
Afrikaans: Die doel van die artikel is om the verhouding tussen konstruksie Inligtingstelsels (IS) en die betrokkenheid van die uitvoerende bestuurder van ’n maatskappy te ondersoek. Die inligting in hierdie artikel is baseer op ’n kennis, houding en perseptuele studie wat onder andere ’n literatuurstudie en selfsaamgestelde vraelyste (versprei onder ’n klein groepie uitvoerende bestuurders van konstruksie maatskappye) insluit. Die studie het bevind dat die werksaamhede van inligtingstelses in konstruksiemaatskappye direk verbind kan word aan die rol wat uitvoerende bestuurders van hierdie maatskappye speel. Inligtingsbronne bestudeer vir hierdie studie het dieselfde bevind. Die realiteit is dat inligtingstelsels in praktyk onderbenut en swak gebruik word. Een hoofrede hiervoor is dat bestuurders van maatskappye nie die gebruik van (IS) ondersteun nie. Min bestuurders het ’n strategiese plan in plek vir die gebruik van (IS) in konstruksiemaatskappye. Hierdie artikel poog om die begrip vir die belangrikheid van inligtingstelsels in die konstruksiesektor en die verhouding tussen IS werksaamhede en uitvoerende bestuurders’ se toegewydheid en betrokkeheid te verbeter.

Description
Keywords
Information Systems, IS Governance, CEO, CIO
Citation
Bester, A., & Haupt, T. (2007). The role of the CEO in the performance of construction Information Systems (IS): a Pilot Study. Acta Structilia: Journal for the Physical and Development Sciences, 14(1), 56-80.