Moral and medical ‘prescriptions’ in a fifteenth-century Sacrament play
Loading...
Date
2003
Authors
Geldenhuys, Katharine
Raftery, Margaret Mary
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The purpose of this article is to investigate the manner in which Christ, perceived as present in the eucharistic host, is portrayed as the Suffering Physician in the “quack doctor” scene in the Croxton Play of the Sacrament. The dramatist’s specific linguistic choices in this scene appear to have been made in an attempt to create images of and associations with the Passion and other perceived forms of healing. The many references to medicinal plants, which are particularly significant in relation to the medieval idea of Christ’s role as the spiritual or moral Physician of humanity are considered in detail.
Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek die manier waarop Christus, wat deur middel van transubstansiasie as teenwoordig in die Nagmaal beskou word, in die “kwaksalwer”-toneel van die Play of the Sacrament van Croxton in Engeland, as die Lydende Geneesheer voorgestel word. Dit blyk dat die dramaturg spesifieke taalkundige keuses in hierdie toneel gedoen het om beelde van die Passie en ander vorms van genesing, asook assosiasies daarmee, te skep. Die veelvuldige verwysings na geneeskragtige plante is besonder betekenisvol in die lig van die middeleeuse konsep van Christus as die geestelike of sedelike Geneesheer van die mensdom word ondersoek.

Description
Keywords
Medieval literature, Play of the Sacrament
Citation
Geldenhuys, K., & Raftery, M. M. (2003). Moral and medical 'prescriptions' in a fifteenth-century Sacrament play. Acta Academica, 35(2), 81-102.