A critique of historicism

Loading...
Thumbnail Image
Date
2005
Authors
Clouser, Roy
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: In this paper I consider some of the basic tenets of classic historicism as developed by thinkers such as Dilthey and Spengler, and find serious incoherencies with it as an epistemology. I then inquire as to whether this theory fares better when combined with pragmatism and the “linguistic turn”, as advocated by Richard Rorty, and find that his proposal merely compounds the incoherencies rather than solves them.
Afrikaans: In hierdie bydrae ondersoek ek enkele grondtrekke van die klassieke historisme soos wat dit ontwikkel is deur denkers soos Dilthey en Spengler, en identifiseer die ernstige gebreke wat dit as ’n epistemologie bevat. Daarna ondersoek ek die aanname as sou hierdie teorie beter vaar wanneer dit met die pragmatisme en die “taalwending” verbind word, soos voorgestaan deur Rorty. My bevinding is egter dat gebreke soos onsame- hangendheid daardeur vererger word eerder as wat dit ’n oplossing bied.
Description
Keywords
Citation
Clouser, R. (2005). A critique of historicism. Acta Academica, (Supplementum 2), 1-20.