A macro analysis and GIS application of urban public space closures in Cape Town, 1975 - 2004
Loading...
Date
2006
Authors
Spocter, Manfred
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Citizens in Cape Town have been claiming urban public space for private use since the 1970s. This article endeavours to trace the extent, identify patterns and investigate the processes utilised by citizens in the claiming of urban public space in the city. This article aims to add to the growing corpus of knowledge on the erosion of urban public space by focussing on the micro, erf-sized level, by seeking to understand the history of the erosion of urban public space as entrenched in legislation and to highlight the impact that individual citizens, not major real estate developers or large organisations, can have on the shaping of urban public space within the urban landscape.
Afrikaans: Inwoners het al sedert die 1970s aanspraak op stedelike publieke ruimtes in Kaapstad gemaak. Hierdie artikel poog om die omvang, patrone en prosesse wat burgers van die stad gebruik om stedelike publieke ruimtes op te eis. Die artikel het ten doel om ’n bydra te lewer tot die groeiende korps van kennis oor die erosie van stedelike publieke ruimtes deur te fokus op die mikro, erfgroote vlak, deur die geskiedenis van die erosie van stedelike publieke ruimtes soos geimplementeer is deur wetgewing te ondersoek, en derhalwe om die rol wat die burgers van die stad, en nie groothandel ontwikkelaars of groot organisasies kan hê in die vorming van stedelike publieke ruimte binne die stedelike landskap.

Description
Keywords
Cape Town, Urban public space, GIS
Citation
Spocter, M. (2006). A macro analysis and GIS application of urban public space closures in Cape Town, 197 - 2004. Acta Structilia: Journal for the Physical and Development Sciences, 13(2), 90-113.