Tender evaluation methods in construction projects: a comparative case study
Loading...
Date
2006
Authors
Oladapo, Ade A
Odeyinka, Henry A
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: A review of tender evaluation practices from around the world revealed the inadequacy of the ‘lowest bidder’ criterion for contractor selection. In response to this inadequacy, many countries have introduced qualifications to this cri terion and established procedures for the evaluation process. The objective of the qualifications is to select a suitable contractor whilst fostering compet itiveness. Using a multicriteria decision making (MCDM) approach, the study identified eight contractor attributes from the literature, which are thought to be indicators of contractors’ capability to execute a contract and meet certain projectspecific criteria. Employing a case study project, the tenders of eight contractors shortlisted for the project were evaluated with the attributes using the “lowest bid”, multiattribute analysis (MAA) and analytic hierarchy process (AHP) methods. The results showed that the two multicriteria decision making methods indicated the selection of contractors other than what the ‘lowest bidder’ criterion indicated. Comparing the results of the MAA and AHP meth ods, it is evident that the two methods differed very little in their ranking of the contractors. This implies that the more complex nature of AHP and the extra efforts it requires have only a minor influence on the final ranking of contrac tors and seems to suggest that the extra cost of using AHP is not justified.
Afrikaans: ’n Oorsig van tender evaluerings praktyke van reg oor die wêreld, het die ontoereikendheid van die ‘laagste bod’ kriteria vir kontrakteur keuse bekend gemaak. In reaksie op hierdie ontoereikendheid, het baie lande kwalifikasies tot hierdie kriteria asook prosedures vir die evalueringsproses ingestel. Die doel van die kwalifikasies is om toepaslike kontrakteurs te kies terwyl mededingend heid gekweek word. ’n Multikriteria besluitnemings benadering is gebruik in die studie en hieruit is agt kontrakteur bydraes geidentifiseer uit die literatuur wat gesien kan word as indikators van kontrakteurs se vermoëns om ’n kontrak te kan uitvoer en terselfdertyd te voldoen aan sekere projekspesifieke kriteria. Deur van ’n gevallestudie gebruik te maak, is die tenders van agt kontrakteurs op ’n kortlys geplaas en is geevalueer deur die ‘laagste bod’ multibydrae analise en analitiese hierargie proses metodes te gebruik. Die resultate het aangetoon dat hierdie twee multikriteria besluitnemings metodes die seleksie van kontrakteurs ander as die ‘laagste bod’ kriteria aangedui het. Wanneer die resultate van die twee metodes vergelyk word, is daar min verskil in die plasing in volgorde van keuse van die kontrakteurs. Dit impliseer dat die meer komplekse natuur van die analitiese hierargie proses en die ekstra werk wat dit vereis slegs ’n klein uitwerking het op die finale plasing van kontrakterus en verder blyk dit dat die ekstra koste om van hierdie analitiese hierargie proses gebruik te maak, nie die gebruik daarvan regverdig nie.

Description
Keywords
Analytic hierarchy process, Contractor selection, Multi attribute analysis, Pre qualification, Tender evaluation
Citation
Oladapo, A. A., & Odeyinka, H. A. (2006). Tender evaluation methods in construction projects: a comparative case study: international. Acta Structilia: Journal for the Physical and Development Sciences, 13(1), 106-131.