Health and safety in the Malawian construction industry
Loading...
Date
2011
Authors
Chiocha, Charles
Smallwood, John
Emuze, Fidelis
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Construction Health and Safety (H&S) is of significant importance to the
improvement and sustainability of the construction process. This is why at
various levels of the construction process, clients, project managers, architects,
engineers, contractors, subcontractors, suppliers, and manufacturers have
endeavoured to improve H&S management practices in construction. However,
the implementation of H&S in construction has not resulted in a commensurate
improvement in the industry.
The thrust of the issue is the assessment of the level of knowledge of legislation
through the devolution of responsibilities to stakeholders; and perceptions
relative to H&S in Malawi. Therefore, for objectivity purposes, a quantitative
survey was conducted among key construction industry stakeholders such as
clients, architects, engineers, project managers, and contractors. Selected
findings include that the status of H&S in Malawian construction is sub-optimal,
and that the contributions of clients, project managers, architects, engineers,
building and civil engineering contractors have been sporadic, rather than
significant. Notably, poor H&S recurs in construction, and H&S is perceived to be
the duty of site managers.
Afrikaans: Gesondheid en veiligheid binne die konstruksie-industrie is baie belangrik vir die verbetering en volhoubaarheid van die konstruksieproses. Dit is waarom daar by verskeie vlakke van die konstruksieproses, kliënte, projekbestuurders, argitekte, ingenieurs, projekbestuurders, kontrakteurs, sub-kontrakteurs, verskaffers, en vervaardigers gepoog word om gesondheid- en veiligheidsbestuurspraktyke in konstruksie te verbeter. Nietemin, die implementering van veiligheid en gesondheid in konstruksie het nie eweredig verbeter in die industrie nie. Die kruks van die saak is die assessering van die vlak van kennis oor wetgewing deur die oorgang van verantwoordelikhede van aandeelhouers, en persepsies oor veiligheid en gesonheid in Malawi. Daarom, vir doeleindes om objektief te wees, is ’n kwantitatiewe opname gedoen onder sleutel konstruksieaandeelhouers soos kliënte, argitekte, ingenieurs, projekbestuurders, en kontrakteurs. Bevindinge sluit in dat die status van veiligheid en gesondheid in die Malawiese konstruksie-industrie sub-optimaal is, en dat die bydrae van kliënte, projekbestuurders, argitekte, ingenieurs, bouers en siviele ingenieurskontrakteurs sporadies, eerder as merkwaardig is. Dit is belangrik om waar te neem dat daar swak veiligheid en gesondheid in konstruksie is, en dat veiligheid en gesondheid gesien word as die plig van terreinbestuurders.

Description
Keywords
Construction, Health and safety, Malawi
Citation
Chiocha, C., Smallwood, J., & Emuze, F. (2011). Health and safety in the Malawian construction industry. Acta Structilia, 18(1), 68-80.