Crucial management skills for principals of township secondary schools
Loading...
Date
2005
Authors
Masitsa, Gilbert
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English:Principals of secondary schools in townships are experiencing increasing management
problems. Research indicates that principals with insufficient or non-existant
school management skills may encounter management problems which impede academic
success. The effectiveness of a principal’s management is probably the most
important factor contributing to improved academic performance. This article set
out to identify the management skills required by principals of secondary schools in
townships and to establish their impact on academic performance. It found that
training principals in the management skills identified as crucial would not only solve
their management problems, but also improve the academic performance of their
schools. The article also makes recommendations for certain changes in educational
practice.
Afrikaans: Prinsipale van sekondêre skole in die townships ondervind toenemende bestuursprobleme. Navorsing toon dat ’n gebrek aan skoolbestuursvaardighede onder prinsipale kan lei tot bestuursprobleme wat akademiese sukses kortwiek. Navorsing toon ook dat die doeltreffendheid van prinsipale se bestuursvaardighede heel waarskynlik die belangrikste veranderlike is wat bydra tot akademiese prestasie. Hierdie artikel beoog om die kritiese bestuursvaardighede, wat prinsipale vir sekondêre skole benodig om ’n impak te maak op akademiese prestasies, te identifiseer. Die studie het bevind dat die opleiding van prinsipale wat betref die geïdentifiseeerde bestuursvaardighede, nie net hul bestuursprobleme sal oplos nie, maar ook die betrokke skole se akademiese prestasie sal verbeter. Die artikel doen aanbevelings aan die hand vir veranderings in die opvoedingspraktyk.

Description
Keywords
Prinicipals, Secondary schools, Townships, School management, Academic performance
Citation
Masitsa, G. (2005). Crucial management skills for principals of township secondary schools. Acta Academica, 37(1), 173-201.