Factors related to throughput in final-year Statistics
Loading...
Date
2008
Authors
Latief, Abduraghiem
Blignaut, Renette
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article reports on the results of a study examining factors related to throughput
at the University of the Western Cape (UWC) in South Africa between 1975 and
2001. The students in the study all registered for at least one semester of Statistics in
their final year. Throughput is defined as the number of years taken by a student to
complete an undergraduate degree and is described in terms of the following factors:
Grade 12 aggregate, home language and Grade 12 Mathematics result. The study
adopted a quantitative approach and used historical student records. The most significant
factor was found to be the Grade 12 aggregate. It is therefore suggested
that the Grade 12 aggregate be retained as a selection criterion for higher education
studies.
Afrikaans: Hierdie artikel poog om uit te vind watter faktore beïnvloed suksesvolle voltooiing (in die voorgeskrewe tydperk) van grade deur studente aan die Universiteit van die Weskaap (UWK) in Suid-Afrika. Die studente in hierdie studie het almal ten minste een semesterkursus in derdejaar Statistiek geslaag. Die studente se suksesvolle voltooiing is gemeet ten opsigte van Graad 12 gemiddeld, huistaal en Graad 12 Wiskunde resultate. Die studie volg ’n kwantitiewe benadering en gebruik historiese studente-uitslae. Faktore wat bydra tot of verhinder om suksesvolle voltooiing van studies te bepaal, is geanaliseer. Graad 12 gemiddeld was die mees betekenisvolle faktor om suksesvolle voltooiing te verseker. Daar word dus voorgestel dat die Graad 12 gemiddeld behoue moet bly in die nuwe skoolstelsel omdat dit ’n goeie voorspeller is vir naskoolse sukses.

Description
Keywords
Grade 12 aggregate, Undergraduate degree, Statistics, Higher education studies, Home language, Grade 12 Mathematics
Citation
Latief, A., & Blignaut, R. (2008). Factors related to throughput in final-year Statistics. Acta Academica, 40(1), 183-196.