Causes of construction cost and time overruns: the 2010 FIFA World Cup stadia in South Africa
Loading...
Date
2011
Authors
Baloyi, Lucius
Bekker, Michiel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The FIFA World Cup is the largest international sports event in the world. Hosting
the FIFA World Cup remains a sought after goal for any country. Due to the
magnitude of spectators and scale of participation the hosting of the event
requires substantial investment in infrastructure, especially the stadia where the
various football games will be played. The award of the 2010 FIFA World Cup to
South Africa resulted in ten stadia to be either upgraded or newly constructed
for the event in South Africa. Even though all the stadia were ready for the
tournament, nearly all projects experienced time delays and cost overruns.
This article investigates the reasons or causes of cost overruns and time delays
during the upgrading and construction of the various stadia. A three-tier
research approach covers a comprehensive literature review on the causes
of cost overruns and time delays on construction-related projects globally as
well as an investigation into the factors that caused cost overruns and time
delays on six of the stadia. Finally, the results for the global and stadia projects
are compared. The results indicate that the increase in material cost is the
single largest contributor to cost overruns for both global and stadia projects.
With respect to time delays the most significant contributing factor for global
projects was late delay in payments while for the stadia projects design-related
factors caused the most delays. The results provide valuable information on the
unique challenges facing those who are interested in investing or managing
construction projects in South Africa.
Afrikaans: Die FIFA Wêreldbekersokkertoernooi is die grootste sportgebeurtenis in die wêreld. Dit is ‘n groot eer en voorreg vir enige land om die toernooi aan te bied. Gegewe die magdom aantal toeskouers en vlak van deelname aan die toernooi word heelwat spandeer om die land se infrastuktuur, veral die stadions waar die wedstryde gespeel word, op te gradeer. Die toekenning van die 2010 FIFA Wêreldbekertoernooi aan Suid-Afrika het tot gevolg gehad dat tien stadions opgegradeer of nuut gebou moes word. Hoewel die tien stadions gereed was vir die toernooi het feitlik al die stadionprojekte skedulevertragings en oorspandering beleef. Hierdie studie het ten doel om die redes te ondersoek wat aanleiding gegee het tot skedulevertragings en oorspandering tydens die konstruksie van die nuwe, en opgradering van die ou stadions. ‘n Drieledige navorsingsbenadering het ‘n volledige literatuurstudie ingesluit oor redes vir oorspandering en skedulevertragings op internasionale konstruksieprojekte, op ses van die stadionprojekte. Laastens word ‘n vergelyking tussen die twee groepe projekte getref. Die resultate toon aan dat die toename in materiaalkoste die grootste bydraende faktor is tot oorspandering vir beide internasionale- en stadionprojekte. Wat skedulevertragings betref, het vertraging in betalings die grootste impak op internasionale projekte gehad terwyl laat ontwerpveranderinge die grootste impak op stadionprojekte gehad het. Die resultate verskaf waardevolle inligting rakende die unieke uitdagings wat in berekening gebring moet word deur beleggers in Suid-Afrikaanse konstruksieprojekte.

Description
Keywords
Project cost performance, Schedule delays, Cost overruns, Project construction
Citation
Baloyi, L., & Bekker, M. (2011). Causes of construction cost and time overruns: The 2010 FIFA World Cup stadia in South Africa. Acta Structilia, 18(1), 51-67.