Wildlife tourism: creating memorable and differentiated experiences
Loading...
Date
2007
Authors
Bresler, Nerine
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The purpose of the study reported here was to investigate whether wildlife viewing at
privately-owned game reserves in South Africa creates memorable and differentiated
experiences capable of extending the lifecycle of the wildlife industry. Various qualitative
methods were used; 68 visitors who spent a total of 267 bed nights at various
lodges adjacent to the Kruger National Park were interviewed, along with 50 influencers
and role-players. Upon departure visitors were ecstatic, as the experience had
been unique. They had lived in a fantasy world of the past and shared the animals’
environment for a while. The visit had satisfied their spirit of adventure, as well as their
long-term fascination with seeing animals in a genuine wilderness.
Afrikaans: Die studie probeer vasstel of wildbesigtiging in wildreservate ervarings bied wat besoekers sal onthou omdat dit anderssoortig is en die lewensiklus van die wildbedryf in Suid-Afrika sal verleng. ’n Verskeidenheid kwalitatiewe metodes is gebruik; onderhoude is gevoer met 68 besoekers wat 267 nagte by verskillende wildoorde aangrensend aan die Kruger Nasionale Park oornag het, asook met 50 beïnvloeders en rolspelers. By hul vertrek was die besoekers uitgelate, en die ervaring was vir hulle buitengewoon. Hulle het ’n fantasiewêreld uit vergange se dae beleef en vir ’n wyle die diere se wêreld gedeel. Die besoek het aan ’n behoefte na avontuur voldoen en ’n diepgewortelde begeerte om diere in ’n egte wildernis te sien.

Description
Keywords
Wildlife industry, Wildlife viewing, Game reserves, South Africa, Tourism services, Tourists, South African tourism, Wildlife attractions
Citation
Bresler, N. (2007). Wildlife tourism: creating memorable and differentiated experiences. Acta Academica, 39(3), 165-182.