Clients’ views on quantity surveying competencies
Loading...
Date
2007
Authors
Crafford, G. J.
Smallwood, J. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Abstract Traditionally, quantity surveyors have fulfilled the function of financial and contract controller of projects and therefore proficiency in the related competencies is important. However, the quantity surveying profession has endeavoured to broaden the role of Quantity Surveyors to include inter alia, project management, and facilities management in recent years. The article reports on the quantity surveying component of a study relative to the competencies of five built environment practitioners conducted among private and public sector clients. The focus of the study was to determine the importance of competencies, and the extent to which they manifest themselves. Based upon inter alia, principal component analysis, findings include that the top two of five factors, namely ‘Financial planning and control’ and ‘Contract administration’, include the traditional quantity surveying competencies. Recommendations include inter alia, tertiary institutions, the South African Council of Quantity Surveying Profession (SACQSP) and the Association of South African Quantity Surveyors (ASAQS) should address the perceived deficiency relative to the competencies identified by the gap analysis, particularly those competencies that achieved evidence scores below that of the overall average evidence score.
Afrikaans: Tradisioneel het bourekenaars die funksie van finansiële- en kontrak beheer van projekte vervul. Daarom is bekwaamheid van hierdie persone belangrik. Die bourekenaars-professie het daarna gestrewe om die rol van Bourekenaars te verbreed deur onder andere deesdae ook as projekbestuurders en fasiliteit bestuurders op te tree. Die artikel lewer verslag oor die bourekenaars komponent van ’n studie wat gedoen is onder privaat- en openbare sektor kliente om die bekwaamheid van vyf praktyke in die bou-industrie vas te stel. Die fokus van die studie was om die belangrikheid van bekwaamheid te bepaal. Die studie het bevind dat die twee mees uitstaande faktore naamlik Financial planning and control en Contract administration deel vorm van die tradisionele bourekenaars bekwaamheid. Aanbevelings sluit onder andere in dat tersiêre instansies, die Suid-Afrikaanse Raad vir bourekenaars en die Vereniging van Suid-Afrikaanse Bourekenaars Professie (VSABP) die tekortkominge soos uiteengesit in die analise en veral daardie tekortkominge wat laer as die gemiddelde telling was, aandag moet geniet.

Description
Keywords
Clients, Competencies, Quantity surveyors
Citation
Crafford, G. J., & Smallwood, J. J. (2007). Clients' views on quantity surveying competencies. Acta Structilia: Journal for the physical and development sciences, 14(1), 33-55.