A critical evaluation of the operational application of various settlement typologies in South Africa
Loading...
Date
2013
Authors
Schmidt, Isabel
Du Plessis, Danie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Department of Urban and Regional Planning, University of the Free State
Abstract
English: This article critically evaluates the definition and operational application of various
settlement typologies across selected government departments for the purposes of the
planning, implementation and monitoring of development programmes. Both quantitative
and qualitative research methods are applied and informant and group interviews are
conducted with 21 different government departments or entities. Nine different typologies
are identified and compared on the basis of the requirements highlighted during the group
interviews and international best practice. Discussions with the various interest groups
highlight the need for a functional typology that consists of a number of categories or
classes that can be combined as needed and not be restricted to a simple urban-rural
dichotomy. A more dynamic and accessible linkage between the spatial units of analysis
of the various typologies is also required. It is found that the South African City Network/
Council for Scientific and Industrial Research (CSIR) settlement typology meets most of the
criteria set by the literature as well as the groups interviewed. In view of the widespread
use of the Statistics South Africa (Stats SA) data and typologies, it is recommended that the
South African City Network/CSIR typologies should dovetail as much as possible with the
2011-census data and classification system.
Afrikaans: Hierdie artikel evalueer die definisie en toepassings van verskeie nedersettingstipologieë wat deur verskillende regeringsdepartemente en ander openbare instellings gebruik word vir die doeleindes van beplanning, implementering, en monitering van ontwikkelingsprogramme. Beide kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsmetodes word gebruik en groepsonderhoude word onderneem met 21 verskillende regeringsdepartemente en entiteite. Nege verskillende klassifikasiesisteme word vergelyk, gebaseer op die vereistes soos geïdentifiseer tydens die groepsonderhoude en die oorsig van internasionale beste praktyk. Die behoefte aan ’n funksionele tipologie wat voorsiening maak vir ’n aantal klasse wat saamgevoeg kan word soos nodig en nie net beperk is tot ’n landelik-stedelike onderskeid nie word beklemtoon gedurende die groepsonderhoude. Die resultate van die navorsing toon ook ’n duidelike behoefte aan ’n meer dinamiese en toeganklike skakel tussen die ruimtelike eenhede van analise in die verskillende klassifikasiesisteme. Die navorsing bevind dat die tipologie soos ontwikkel deur die Suid-Afrikaanse Stadnetwerk en die Wetenskaplike en Nywerheids Navorsingsraad (WNNR) aan meeste van die kriteria wat uit die literatuur oorsig en die groepsonderhoude geϊdentifiseer is, voldoen. In lig van die wye gebruik van die Statistiek Suid-Afrika-data en -klassifikasie is dit noodsaaklik dat die WNNR-klassifikasie en die 2011-Sensusdata en tipologie optimaal geintegreer word.
SeSotho: Serapa sena se shebisisa polelo le tshebediso ea malulo a fapaneng hara mafapha a fapaneng a mmuso ka mabaka a ho rera, ho etsa le ho shebella hoa manane a tswelopele. Mekhoa e mebedi ea ho phethahatsa patlisiso e leng oa ho batla taba tsa dinomoro (quantitative) le ho batla taba tsa maikutlo (qualitative) e sebedisotsoe serapeng sena. Tlhatlhobo ea sehlopha sa difapha tse 21 tsa mmuso di ile tsa phethahala. Mekhoa e robong e ile ea fumanoa ea ba ea bapisoa le ditlhoko tse ileng tsa buoa mahareng a tlhatlhobo tsa dihlopha. Dipuo le dihlopha tse amahanang le ditaba tsena di bontshitse ho hlokahala e se ke ea ba le ho felloa ke sebaka sa hore di chenchoe. Kamahano ea dibaka le mefuta ea bolulo e hloka ho ba teng le eona. Ho fumanehile hore South African City Network kapa Council for Scientific and Industrial Research e leng (CSIR), ke eona e shebehallang e le eona e khonang ho etsa tsena tsohle tse sehlopha se hlahlobiloeng se buileng ka tsona. Ka baka la sena, ho bonahala hore palo ea sechaba ea 2011 e kenyelletsoe e be e sebelletsane le CSIR ho phethahatsa mosebetsi oa ho akaralletsa dibaka.

Description
Keywords
Settlements, South Africa, Development programmes
Citation
Schmidt, I., & Du Plessis, D. (2013). A critical evaluation of the operational application of various settlement typologies in South Africa. Town and Regional Planning, 63(1), 12-23.