Exploring communication challenges due to language and cultural diversity on South African construction sites
Loading...
Date
2013
Authors
Emuze, Fidelis
James, Matthew
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Communication can be traced to, among others, an individual’s language
and cultural background. These aspects play a fundamental role in ensuring
effective communication. Literature surveys show that language and culture
have contributed to ineffective communication, giving rise to a wide range
of problems in the construction industry. These problems include an increase
in rework and poor product quality, and low employee morale. Given the
multicultural environment in which construction activities occur in South Africa,
communication can potentially dictate the extent of project performance.
In order to explore the impact of this phenomenon, a survey was undertaken
among general workers and site managers employed by five general contractors
(GCs) in the Eastern Cape province of South Africa. Salient findings include
that communication problems occur on construction sites due to language and
cultural diversity-related barriers; site managers are generally effective
at communicating; the South African workforce is diversely cultured, which
potentially leads to misunderstandings on sites, and language barriers between
site management and site workers impede performance improvement.
Afrikaans: Kommunikasie kan teruggevoer word na, onder andere, ‘n individu se taal en kulturele agtergrond. Hierdie aspekte speel ‘n belangrike rol in effektiewe kommunikasie. Literatuuroorsigte toon dat taal en kultuur bygedra het tot oneffektiewe kommunikasie, wat aanleiding gee tot ‘n wye verskeidenheid probleme in die konstruksiebedryf. Hierdie probleme sluit in ‘n toename in werkherhaling en swak produkkwaliteit asook lae werknemersmoraal. Gegewe die multikulturele omgewing waarbinne konstruksie aktiwiteite in Suid-Afrika voorkom, kan kommunikasie potensieel die omvang van projekprestasie voorspel. Ten einde die impak van hierdie verskynsel te voorspel, is ‘n opname gedoen onder algemene werkers en die bestuurders werksaam by vyf algemene kontrakteurs in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Belangrike bevindinge sluit in dat kommunikasieprobleme plaasvind op konstruksieterreine as gevolg van taal- en kulturele verskeidenheid-verwante hindernisse; terreinbestuurders kommunikeer in die algemeen effektief; die Suid-Afrikaanse werkerskorps kom uit verskeie kulturele agtergronde wat potensieel tot misverstande op bouterreine mag lei, en taalgrense tussen terreinbestuurders en -werkers hinder prestasieverbetering.

Description
Keywords
Communication, Construction, Site managers, Site workers
Citation
Emuze, F., & James, M. (2013). Exploring communication challenges due to language and cultural diversity on South African construction sites. Acta Structilia, 20(1), 44-65.