In search of a metaphor for the ever-eluding obligation of academic publishing
Loading...
Date
2010
Authors
Hoffman, Lyzette
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of South Africa
Abstract
English: Universities have an obligation to serve the community in producing knowledge. In addition, the investment of the government in tertiary education in the form of subsidies should be repaid by furthering scientific research. Publication of academic articles is one of the most important ways to communicate research and knowledge produced. Yet more than two years elapse before a researcher’s article is published. Publication pitfalls and possible solutions for optimising publishing of academic articles were investigated in a roundtable discussion. A metaphor is suggested to better understand and manage academic publication.
Afrikaans: Daar rus ’n verpligting op universiteite om die gemeenskap met die produsering van kennis te dien. Die regering se belegging in tersiêre onderrig deur middel van subsidies, behoort in die vorm van wetenskaplike navorsing terug betaal te word. Publisering van akademiese artikels is een van die vernaamste maniere om navorsing en kennis te kommunikeer. Tog verloop daar meer as twee jaar vir ’n navorser om ’n artikel te publiseer. Publikasiehindernisse asook moontlike oplossings vir die optimering van die publikasie van akademiese artikels, is tydens ’n tafelronde bespreking ondersoek. ’n Metafoor om akademiese publikasie beter te verstaan en bestuur, word voorgestel.

Description
Keywords
Academic articles, Publishing
Citation
Hoffman, L. (2010). In search of a metaphor for the ever-eluding obligation of academic publishing. Acta Academica: Teaching of psychology in South Africa: Supplementum 2, 47-61.