The facilitation of critical thinking in a Technology Education classroom
Loading...
Date
2001
Authors
Ankiewicz, Piet
Adam, Fatima
De Swardt, Estelle
Gross, Elna
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The teacher’s role in facilitating learning and thinking in Technology Education classrooms is crucial to creating an environment conducive to the promotion and development of thinking. The aim of this study was to determine how teacher facilitation can promote and develop thinking in Technology Education lessons. A single case study using a qualitative research approach with convenience sampling and involving grade eight Technology Education learners was used to conduct the study. Data collection was by means of direct non-participant observation of both teacher-learner and learnerlearner interaction. Transcripts of video tapes, audio tapes, field notes and instructional aids were analysed and recommendations for the facilitation of co-operative learning and critical thinking in the Technology Education classroom were made.
Afrikaans: Die rol van die onderwyser in die fasilitering van leer en denke in Tegnologie-onderwysklaskamers is noodsaaklik ten einde ’n omgewing te skep wat bevorderlik is vir denkontwikkeling. Die doel van hierdie studie is om vas te stel hoe fasilitering deur ’n onderwyser denke tydens ’n tegnologie-onderwysles kan bevorder en ontwikkel. Die navorsingsbenadering is kwalitatief van aard en daar is van gerieflikheidsteekproeftrekking gebruik gemaak in ’n enkel gevallestudie. Tegnologie-onderwysleerders van graad agt is betrek. Data-insameling het geskied deur middel van direkte nie-deelnemende observasie van beide onderwyser-leerder- en leerder-leerder-interaksie. Transkripsies van video-opnames, oudiobande, veldnotas en onderrighulpmiddels is geanaliseer en aanbevelings vir die fasilitering van koöperatiewe leer en kritiese denke in die tegnologie-onderwysklaskamer word gemaak.

Description
Keywords
Technology Eduation, Teacher's role, Teacher facilitation, Learners, Study and teaching
Citation
Ankiewicz, P., Adam, F., De Swardt, E., & Gross, E. (2001). The facilitation of critical thinking in a Technology education classroom. Acta Academica, 33(3), 188-206.