Jesus Christus, seun van God, is ons versoening: 'n missionêre Christologie
Book
Abstract
English
In Jesus Christus, Seun van God, ίs ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. - Dr Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
Keywords
English
Catholicism Christianity Africa Darwinism Neo-Darwinism Religion Humanism Islam Capitilism Churches Colonialism Post-colonialism Post-modernism Reformation Reconciliation Revolution Universalism Sin Truth Science Wisdom
Record information
Authors
Verster, Pieter
Publisher
SUN MeDIA Bloemfontein (SUN PReSS imprint)
Date
Collections
Description
This publication is available from AFRICAN SUN MeDIA: http://dx.doi.org/10.18820/9781928424116