Causes of defects in the South African housing construction industry: perceptions of built-environment stakeholders
Loading...
Date
2013
Authors
Buys, Fanie
Le Roux, Martyn
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article emanates from research investigating the biggest cause that leads
to defects in houses; the most common type of defect, and why projects fail in
project-management terms (due to defects). Results of quantitative research
among architects, consulting engineers and building contractors within the
construction industry in the Western and Eastern Cape provinces of South
Africa, as well as a literature review, form the basis of this study. Architects,
consulting engineers, and general building contractors are randomly selected
and surveyed using an online questionnaire. The study reveals that inadequate
artisan skills are the biggest cause leading to defects in houses, and that
cracks are the most frequent type of defect occurring. Projects fail in project management
terms because of defects as the construction time of the projects
is prolonged. The study also reveals that construction-related causes of defects
dominate over design-related causes. The results should be of value to both
construction industry professionals and their clients.
Afrikaans: Die artikel spruit voort uit ‘n navorsingsprojek om te bepaal wat die grootste oorsaak van defekte in woonhuise is; watter defek die meeste voorkom, en waarom projekte misluk in terme van projekbestuur (as gevolg van defekte). Resultate van ‘n kwantitatiewe ondersoek tussen argitekte, raadgewende ingenieurs en boukontrakteurs asook ‘n literatuurstudie vorm die grondslag van die studie. Argitekte, raadgewende ingenieurs en boukontrakteurs is ewekantsig geselekteer en ondervra deur middel van ‘n Internet-aanlynvraelys. Die ondersoek wys daarop dat onvoldoende ambagsvaardighede die grootste oorsaak van defekte in woonhuise is en dat krake die meeste voorkom. In terme van projekbestuur lei projekte daaronder deurdat defekte die kontrakperiode verleng. Die studie toon ook aan dat konstruksieverwante defekte meer dominant is as ontwerpverwante defekte. Die studie behoort insiggewend te wees vir beide konstruksie professionele persone sowel as kliënte.

Description
Keywords
Defects, Rework, Quality management
Citation
Buys, F., & Le Roux, M. (2013). Causes of defects in the South African housing construction industry: Perceptions of built-environment stakeholders. Acta Structilia, 20(2), 78-99.