Onderwysers in die Wes-Kaap se persepsies en belewing van huidige onderwysveranderinge: vir of teen?
Loading...
Date
2007
Authors
Carl, Arend
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Within the context of the South African education system, teachers have been confronted
with extensive curriculum changes over the past 10 years. The role of the
teacher is vital in the successful implementation of new curricula. How do teachers
experience and perceive the curriculum changes which have confronted them? An
investigation was undertaken into these aspects of change, specifically with regard
to Grade 10-12 teachers, who have been exposed to the introduction of the new
National Senior Certificate curriculum since 2006. Important findings were made
regarding both teachers’ perceptions of the recent curriculum changes. The main argument
of this article is that teachers’ perceptions do not necessarily indicate that they are
negative about these changes or that they resist them, but that they are influenced
by other factors.
Afrikaans: Binne die konteks van onlangse kurrikulumverandering ten opsigte van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel is onderwysers die afgelope 10 jaar met omvattende veranderinge gekonfronteer. Die rol van die onderwyser ten opsigte van die suksesvolle implementering van nuwe kurrikula is van kardinale belang. Hoe ervaar onderwysers hierdie verandering en wat is hul persepsies van die kurrikulumverandering waaraan hulle blootgestel word? ’n Ondersoek is geloods om hierdie aspekte te ondersoek, spesifiek ten opsigte van die graad 10-12 onderwysers wat vanaf 2006 blootgestel word aan die infasering van die nuwe Nasionale Senior Sertifikaat-kurrikulum. Belangrike bevindinge is gemaak ten opsigte van onderwysers se persepsies van onlangse kurrikulumveranderinge.

Description
Keywords
South African education system, Teachers, Curriculum changes, New curricula, National Senior Certificate