Regverdiging vir ’n multigenerasiebenadering tot geweld teenoor vroue

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Schoeman, Henk

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Free State

Abstract

English: Bowen’s multigenerational approach to family functioning is applied in an analysis of violence against women in cohabiting and marital relationships. It moves away from linear analysis of the victim and the perpetrator to a circular approach reaching beyond the dynamics of the nuclear family. This approach offers an explanation of the multigenerational transfer of violence and is appropriate to the analysis and description of the emotional, cognitive and behavioural aspects of those involved. It also elucidates contributing factors to dysfunctionalities in some children from violent families and clarifies why only certain children from such families perpetuate violent behaviour in their adult relationships.
Afrikaans: Bowen se multigenerasiebenadering tot gesinsfunksionering word gebruik vir ’n analise van geweld teenoor vroue in saamwoon- en huweliksverhoudings. Daar word wegbeweeg van ’n liniêre analise van die slagoffer en die geweldenaar, na ’n sirkulêre benadering wat breër strek as die dinamika van die kerngesin. Die benadering bied ’n verklaring vir die multigenerasie-oordrag van geweld en is benutbaar in die analise en beskrywing van die betrokkenes se emosionele, kognitiewe en gedragsaspekte. ’n Verduideliking word verskaf van bydraende faktore tot disfunksionering by sommige kinders in geweldgekenmerkte gesinne en waarom alle kinders uit sodanige gesinne nie gewelddadige gedrag in hulle volwasse verhoudings herhaal nie.

Description

Citation

Schoeman, H. (2004). Regverdiging vir ’n multigenerasiebenadering tot geweld teenoor vroue. Acta Academica, Supplementum (1), 1-31.

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By