The linguistic turn and social psychology
Loading...
Date
2001
Authors
Painter, Desmond
Theron, Wilhelmina
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article investigates some of the implications of the linguistic turn in modern philosophy for the development of social psychology. The linguistic turn, according to which language does not primarily mirror reality or our experience but is co-constructive thereof, gave rise to productive developments in social psychology. Wittgenstein’s insight that the meaning of words depends on their use value in specific language games made it possible to see social cognition as an interactive and social achievement, rather than as a selfenclosed mental process merely directed at the social environment. Post-structuralist developments like those of Derrida and Foucault, based on the structuralist linguistics of De Saussure, make the psychological subject, experience, social institutions and knowledge products of more fundamental textual processes. Despite contradictions these approaches underlie the development of what may be called a discursive social psychology: a discipline focusing on the different discursive aspects of social psychological life, which refuses to restrict that life to individual levels of analysis.
Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek sommige van die implikasies van die taalwending in die moderne filosofie vir die ontwikkeling van die sosiale sielkunde. Die taalwending, waarvolgens taal nie primêr die werklikheid of ons ervaring weerspieël nie maar medebepalend is daarvan, het aanleiding gegee tot produktiewe ontwikkelinge in die sosiale sielkunde. Wittgenstein se insig dat die betekenis van woorde saamhang met hulle gebruikswaarde in bepaalde taalspele het dit moontlik gemaak om sosiale kognisie te sien as ’n interaktiewe en sosiale prestasie eerder as ’n self-geslote mentale proses wat slegs gerig is op die sosiale omgewing. Poststrukturalistiese ontwikkelinge soos dié van Derrida en Foucault, geskoei op insigte van die strukturalistiese linguistiek van De Saussure, maak die sielkundige subjek, ervaring, sosiale institusies en kennis self die produkte van meer fundamentele tekstuele prosesse. Ten spyte van kontradiksies onderlê hierdie benaderings die ontwikkeling van wat genoem kan word ’n diskursiewe sosiale sielkunde: ’n dissipline gefokus op die verskillende diskursiewe aspekte van die sosiaal-sielkundige lewe en daartoe verbind om die sosiaalsielkundige lewe nie tot individuele vlakke van analise te beperk nie.

Description
Keywords
Linguistic turn, Philosophy, Social psychology, Nature of language
Citation
Painter, D., & Theron, W. (2001). The linguistic turn and social psychology. Acta Academica, 33(3), 36-66.