The political pathology of health care policy in South Africa
Loading...
Date
2000
Authors
Gaigher, Retha
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: South Africa is currently dealing with the transformation of health care into an equitable, national health care system driven by a primary health care approach. This requires a complicated set of administrative and, in particular political changes. The problem is exacerbated by the fact that several of the visible changes in health care hastily implemented to make good on election promises did not result from policies based on genuine community needs. This article argues that the main reason for the
presence of tis health care pathology is that the government has tried to effect transformation by means of hastily constructed visible changes, despite the absence of the structures needed to drive and support these changes. It also attempts to explain why a sizeable sector of the population is unable to experience the transformation of health care as an improvement.
Afrikaans: Suid-Afrika worstel op die oomblik met die transformasie van 'n sosiaal-ongelyke gesondheidsorgsisteem na 'n nasionale gesondheidsisteem met as oorhoofse doelwit: primere gesondheidsorg. Sodanige transformasie stel hoe eise aan beleidmakers, administrateurs en gesondheidsorgpersoneel. Hierdie pogings word voorts ook vertroebel deurdat sommige van die sigbare veranderinge in die gesondheidsarena oorhaastig as gevolg van verkiesingsbeloftes aangebring is. Die resultaat is strukture en funksies wat nie weldeurdagte beleid gebaseer op werklike behoeftes van gemeenskappe reflekteer nie. Die artikel probeer aantoon dat die belangrikste rede vir die patologie in die gesondheidsisteem daarin gesoek moet word dat die regering in gebreke gebly het om eers die strukture wat hierdie veranderings moet ondersteun en laat funksioneer, te voorsien. Die artikel probeer redes verskaf waarom 'n aansienlike gedeelte van die bevolking die transformasie in gesondheidsorg nie noodwendig as 'n verbetering ervaar nie.

Description
Keywords
Citation
Gaigher, R. (2000). The political pathology of health care policy in South Africa. Acta Academica, 32(1), 44-66.