Onderhoud met Edwin Arrison
Loading...
Date
2015
Authors
Van Tonder, Helené
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Theology, University of the Free State
Abstract
English: The thirtieth anniversary of the Kairos document in 2015 served as a stimulus for
various events reflecting on this historical document and subsequent movement.
Among these were the Kairos 30 conference (Johannesburg on 17-20 August) and a
colloquium which reflected on the theme “The
challenge of prophetic theology for theology
today” (Volmoed, Hermanus, 27-29 September).
This interview was conducted in the aftermath
of these events with Edwin Arrison. He is the
General Secretary of Kairos Southern Africa,
a minister of the Anglican Church, and chairperson
of the Centre for Christian Spirituality in
Cape Town.
Afrikaans: Die dertigste herdenking van die Kairosdokument in 2015 het gedien as stimulus vir verskeie geleenthede waartydens gereflekteer is op hierdie historiese dokument en die beweging wat daaruit ontstaan het. Die Kairos 30 konferensie (Johannesburg, 17-20 Augustus) is ’n voorbeeld van so ’n geleentheid, asook ’n kollokwium (Volmoed, Hermanus, 27-29 September) wat reflekteer het op die tema “Die uitdaging van profetiese teologie vir teologie vandag.” Hierdie onderhoud met Edwin Arrison is gevoer na afloop van dié geleenthede. Hy is die Algemene Sekretaris van Kairos Suider Afrika, ’n predikant in die Anglikaanse Kerk en voorsitter van die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit in Kaapstad.

Description
Keywords
Interview, Edwin Arrison, Kairos, Kairos Southern Africa
Citation
Van Tonder, H. (2015). Onderhoud met Edwin Arrison. Acta Theologica, 35(2), 1-10.