Public sector antiretroviral treatment: the challenge of patient retention
Loading...
Date
2006
Authors
Booysen, Frikkie
Anderson, Shaun
Meyer, Kobus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Compliance with follow-up is needed to ensure that the public sector antiretroviral
treatment programme in South Africa is successful and sustainable. This paper investigates
the nature of factors associated with the retention of public sector ART
patients in the primary health care-driven model. Data from a cross-sectional survey
among patients are used. Income and social support are important facilitators of patient
retention. Yet, income may also impact negatively on patient retention where
entire families rely on a single breadwinner for their livelihood. Substance and alcohol
abuse and stigma, according to the evidence, may impede patient retention. Avenues
for further research are proposed and suggestions are put forward as to possible solutions
to these policy dilemmas.
Afrikaans: Terapietrou met opvolg is noodsaaklik om te verseker dat die ART-program in die openbare sektor in Suid-Afrika suksesvol en volhoubaar is. Hierdie bydrae ondersoek die aard van faktore wat met die retensie van ART-pasiënte in die openbare sektor binne die primêre gesondheidsorggedrewe model geassosieer word. Data van ’n deursnee-opname onder pasiënte word gebruik. Inkomste en sosiale ondersteuning is belangrike fasiliteerders van pasiëntretensie. Nogtans kan inkomste ook negatief op pasiëntretensie inspeel waar hele gesinne van ’n enkele broodwinner vir lewensonderhoud afhanklik is. Volgens die bevindinge kan dwelm- en alkoholgebruik en stigma ook pasiëntretensie bemoeilik. Moontlikhede vir verdere navorsing word voorgestel en aanbevelings gemaak met betrekking tot moontlike oplossings vir hierdie beleidsdilemmas.

Description
Keywords
Public sector, Antiretroviral treatment programme, South AFrica, Patient retention
Citation
Booysen, F., Anderson, S., & Meyer, K. (2006). Public sector antiretroviral treatment: the challenge of patient retention. Acta Academica, Supplementum 1, 309-338.