Emerging threats to equitable implementation of ART in South Africa
Loading...
Date
2006
Authors
Stewart, Robert
Padarath, Ashnie
Milford, Cecilia
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The Comprehensive Plan for the expanded treatment of HIV in South Africa was lodged
in November 2003. The guiding principles of this plan are “universal access to care
and treatment for all, irrespective of race, colour, gender and economic status”, and
equitable implementation. However, there are concerns that the provision of antiretroviral
treatment will exacerbate existing inequities, thereby undermining the very
system that it seeks to build. Using a monitoring framework developed by EQUINET,
this contribution seeks to identify the shortfalls in programme implementation and
threats to achieving the equity goals that are emerging. Findings highlight ongoing
concerns around weak monitoring systems and data collection that enable the development
of equity profiles at a sub-national level, while limiting the extent to which
progress in meeting the guiding principles may be assessed.
Afrikaans: Die Komprehensiewe Plan vir die uitgebreide behandeling van MIV is in November 2003 in Suid-Afrika bekendgestel. Die rigtinggewende beginsels van hierdie plan is universele toegang tot sorg en behandeling vir almal, ongeag ras, kleur, geslag en ekonomiese status, en die regverdige implementering daarvan. Nogtans is daar kommer dat die voorsiening van antiretrovirale behandeling bestaande ongelykhede sal vererger en daardeur juis die sisteem wat dit probeer bou, sal ondermyn. Deur die aanwending van ’n moniteringsraamwerk wat deur EQUINET ontwikkel is, wil hierdie bydrae tekortkominge in programimplementering en ontwikkelende bedreigings vir die verwesenliking van billikheidsdoelstellings identifiseer. Bevindinge werp lig op voortgesette vrese oor swak moniteringsisteme en dataversameling om die daarstelling van billikheidsprofiele op ’n sub-nasionale vlak moontlik te maak. Dit werk beperkend in op die mate waarin vordering met voldoening aan die riglyne gemeet kan word.

Description
Keywords
HIV and AIDS, Treatment, South Africa, Antiretroviral treatment (ART)
Citation
Stewart, R., Padarath, A., & Milford, C. (2006). Emerging threats to equitable implementation of ART in South Africa. Acta Academica, Supplementum 1, 286-308.